Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Knysna, Tuinroete

Shell's Corner Cottage

"The true Garden of Eden, play, stay, watch God's wonderful nature at its best, how I wish I could own a property there, even if it is small."

George, Tuinroete

Ibis Place Guest House

"George is 'n baie goeie plek."

Witsand, Tuinroete

Huis Zonder Naam

"Is 'n baie mooi plek met 'n mooi uitsig oor die see, almal is lieflik daar."

Knysna, Tuinroete

Knysna N2 Lodge

"Ek sal enige iemand aanraai om daar vir 'n naweek weg te breek."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Mooi natuurskoon en baie kultuur. "

Mosselbaai, Tuinroete

Sancor Selfsorg 2

"Friendly and clean. Lots to do and great places to eat."

Stilbaai, Tuinroete

Harbour Cottage

"Stilbaai is verslawend op 'n mooi manier."

George, Tuinroete

Little Fern And Peace Lilly

"Lieflike plek en ek gaan weer soontoe."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Strandstreet Cabin

"Dis baie besig. Lekker, maar te besig om rustig vakansie te hou. Keurboomstrand is beter."

Oudtshoorn, Tuinroete

Kandelaars Cottage

"Die Smitswinkel is 'n moet vir reisigers. Dis 'n deli, geskenkwinkel en restaurant met charisma wat nie maklik weer gevind sal word nie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"You could spend a few days there and totally enjoy your time."

Nature's Valley, Tuinroete

Lazy Days

"Sal Nature's Valley aanbeveel vir 'n rustige vakansie in die natuur."

Stilbaai, Tuinroete

Beach Castle

"Stilbaai is 'n aangename stranddorp. Daar is mooi strande en oulike winkeltjies asook ander interessante besienswaardighede."

Stilbaai, Tuinroete

Die Hawehuis

"Dit is 'n veilige, pragtige dorpie, ongerep en baie veilig."

Albertinia, Tuinroete

7 Mill

"People are friendly."

De Rust, Tuinroete

House Martin Lodge and Self Catering

"Dit is 'n mooi klein dorpie met gasvrye inwoners."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Hotel and Resort

"Lekker plek om plekke te besoek en baie dinge om te doen in Mosselbaai. Lekker bestemming. Sien ons weer."

Knysna, Tuinroete

Glen House

"Fantastic place! I want to come back!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

20A Castleton

"Absolutely beautiful. Thinking of moving to Plettenberg Bay."

Kleinkrantz, Tuinroete

White Sands

"Baie veilig en een van die beste bestemmings as dit kom by skoonheid/netheid, selfoonsein nie altyd beskikbaar nie, maar dis 'n voordeel as j wil kom en wegbreek van die besige lewe."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Riverclub 4217

"Absolute holiday destination. Little town, but it has all you need."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"Oudtshoorn is 'n goeie toerismedorp , sal beslis toeriste aanbeveel om dit te besoek."

Sedgefield, Tuinroete

Myoli Beach Lodge

"Baie te doen in natuur."

Knysna, Tuinroete

Shell's Corner Cottage

"Drie dae in Knysna is oorgenoeg, en alles vreeslik duur. Daar is baie bedelaars in die dorp en bitter min verkeersdissipline."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Uiteet is vreeslik duur en die standaard is gemiddeld. Drie dae is oorgenoeg daar."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"It is a historical town with a relaxing vibe. Beautiful place and beautiful people."

Oudtshoorn, Tuinroete

Kandelaars Cottage

"Google help baie met reisbeplanning, maar mens het tog soms nodig om die inligtingkantoor van toerisme te skakel of te e-pos. Die dame was van groot hulp en het die ekstra myl geloop om my te kon help met inligting van Ladismith omdat Ladismith se inligting op die webwerf nie korrek was nie. Die dame by inligting van toerisme in Ladismith het gemeld dat hulle 'n groot agterstand gehad het en dat sy nou alles in haar vermoë doen om hul plek weer op die webwerf te sit en te adverteer."

Blad
Blad 134 - Wys 3991 tot 4020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang