Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Very scenic and therapeutic. Great way to destress and find your inner peace again."
"Beautiful place to tour with friends and family. Sight seeing and activities and adventures."
"Die lekkerste vars vis asook wegneem vis en chips-etes. Daar is soveel plekkie om te besoek, dis onmoontlik om elk te noem. Die mense is vriendelik en gewillig om met als te help."
"Mees idilliese bestemming. Ongerep en rustig. Jongensfontein is veilig en baie mooi."
"Daar is meer as genoeg om jou besig te hou in die dorp en omgewing. Die strand en strandmeer is baie mooi en rustig. Die markte is besonders en bied iets vir elke smaak."
"Wonderlik. Baie eetplekke, te veel om van te kies. Allegaartje was 'n wenner."
"Mosselbaai en Hartenbos is die mooiste en skoonste omgewing. Dit voel asof jy in 'n ander land is."
"Mosselbaai is 'n lekker vakansiedorp, baie om te doen, iets vir almal."