Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Baie interessante plekkies en restaurante om te verken."
"A marvellous place when it's not December with hoards of people. It was so tranquil . Lovely restaurants and friendly people. Clean and safe. A dream destination."
"Schoemanshoek net buite Oudtshoorn is 'n pragvallei en 'n uitstekende bestemming om die Klein Karoo-plaasatmosfeer te beleef."
"Die beste plek om te gaan rus en te ontspan met kinders. Hartenbos is enige kind se droomvakansie-plek."
Great Brak River, Garden Route
Amelia's by the Sea"Alles so by die see is vir my wonderlik en dan nog een met 'n uitsig en jy kan die see hoor, as jy slaap. 10 uit 10."
"Baie mooi, draai van hoofroetes af en ontdek nuwe mooi plekke. Elke hoek en draai 'n geleentheid vir 'n mooi foto."
"Die eenheid is in Heroldsbaai wat naby George is. Ons hou baie van die omgewing en veral die strand is baie mooi, net oorkant 'n stil straatjie."