Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Dit is baie mooi. Die dorp was baie bedrywig maar dit was omdat dit skoolvakansie is. As ’n sakereisiger was dit was bietjie te besig vir my."
"Mosselbaai is my hartsplek. As jou siel rus kort is dit waarheen jy gaan. Mooiste natuur en skoonste plek in SA. Dis waarheen ek vlug as die lewe net te veel word."
"Great destination for a holiday for any person, family and kids friendly. Make sure you don't out."
"Mosselbaai se klimaat en toeganklikheid tot die res van die tuinroete en Klein Karoo is altyd 'n wenner en verseker ook die beste oornagplek op pad Kaap toe."
"Stilbaai is 'n pragtige en lewendige dorpie met baie interessant inwoners. Die hawe en die mense van Stilbaai wil my laat dig (as ek kon)."