Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
"Had a delicious meal at Diner 62, met and chatted to a resident, who gave us lots of history and interesting facts about the town. A visit to the Belfy Kitchen in Three Riviere is a must (about 2 km from Joubertina)."
"It's a lovely remote and calm place, great for nature-lovers and town-escapers. "
"Dit is die ideale vakansiebestemming veral vir ouers met kinders. Daar is genoeg aktiwiteite om kinders en ouers besig te hou."
"Almal baie gawe mense met wie ons in aanraking gekom het en hulle is trots op hulle dorp en bemark dit."
"De Nova is a quick drive from the beach and close to all amenities and walking distance to a shopping centre close by."
"Dis 'n vriendelike en skoon dorp. Baie sentraal geleë van George en Mosselbaai."
"Ek is gaande oor Wildernis, hetsy dit vakansie-seisoen of buite-seisoen. Dit bly 'n ongelooflike, heerlike vakansie-bestemming."
"Die Wes-Kaap is pragtig, nie net Mosselbaai nie, alles en almal is net anders as in Johannesburg. Die mense is vriendelik, alles in die Wes-Kaap is so mooi, oral waar jy ry. Ons is baie lief vir die Kaap!"