Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"We've been to Sedgefield probably 30 times in the last 8 years. A beautiful place to visit and stay. Also have always felt safe there."
"De Rust is 'n baie oulike dorpie en beslis 'n goeie naweekplek om te gaan kuier. "
"Sedgefield is 'n baie aangename vakansiebestemming. Besighede/winkels aan beide kante van die N2 (hoofstraat) kan egter bietjie opskerp met instandhouding aan geboue en die netheid van hul persele en onmiddelike omgewing. "
"My droom aftreeplek. Veilig. Kinders kan nog in die straat speel. Onmiddellike geriewe op jou stoepdeur sonder om dorp toe te ry."
"Die stadsbestuur sal moet begin om die strate en ander fasiliteite soos die burgersentrum op te gradeer."
"We have always enjoyed Sedgefield as a holiday destination and had timeshare on Swartvlei for many years and later in Sedgfield. "
"Lovely area but pity no pubs or restaurants directly on or overlooking the beach/river. "