Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
"We were pleasantly surprised with the number and quality of restaurants! As well as the various activities in and around the town!"
"Hartenbos is 'n uitstekende vakansiebestemming vir almal wat wil wegbreek na die see en naby die winkels wil wees."
"Wildernis Is 'n little Hamlet. Heerlikste restaurante en atmosfeer. Pragtige strande."
Kingswood Golf Estate, Garden Route
21 Manor on Kingswood"Great course. Tricky when the wind is up! Can’t believe how the estate has grown over the years."
"Heidelberg is a quaint little town, clean, and everyone friendly. Will definitely plan more visits to this part of the world as its close enough to Cape Town to drive up for a quick break. "
"Het al amper vergeet van al die interessante dinge wat Oudtshoorn bied! Krokodilplaas (met 'n magdom ander diere natuurlik ook!), volstruis-toere met voer, vryf en foto's. Vir grotte en ander dinge was daar nie meer tyd (en seker geld ook) nie."
"Baie rustige plek met vriendelike mense. Wat my opval is die skoonheid van die strand."
"Dit is uit en uit die moeite werd om die area te besoek en die area rondom te besoek. Die pond & Infanta... Wow! Ons beplan 'n Desembervakansie op die pond - dit is 'n moet! Al wat sleg is, is die grondpad tot by die pond."
"Vermaaklikheid is n klein dorpie, beveel aan om maar soveel as moontlik saam te neem, want daar is slegs een klein huiswinkeltjie. Baie vriendelike gemeenskap, maar nie baie aktiwiteite nie. Stilbaai en Jongensfontein is slegs om die draai as jy die grondpad see toe volg. Daar is winkels en ook ander aktiwiteite. Vermaaklikheid is 'n perfekte wegbreekplek sonder enige steurnisse."
"Baie lekker rustige plekkie as jy wil ontsnap van die besige stadslewe, natuurlik buite seisoen."
"Die Beans & Basil winkel in Heroldsbaai is goed toegerus en die personeel vriendelik. Ek kan definitief die kerriemaalvleisvetkoeke en Hawaiian-pizza aanbeveel. Dutton's Cove restaurant in Heroldsbaai het pragtige uitsigte en heerlike kos. Die kaggel binne skep 'n gesellige atmosfeer. Ek kan definitief die waatlemoenmelkskommel, calamari en pavlova (lekkerste wat ek nog ooit gehad het) aanbeveel."
"'n Pragtige plekkie. Ondanks die feit dat die dorp groot en uitgebreid is, het jy in die onderdorp geen las daarvan nie. Wel goed om te weet dat jy vir groot inkopies doen in George moet wees."