Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.
"'n Pragtige bestemming. Die enigste probleem is dat die swemstrand relatief ver van Stilbaai-Wes is. "
"Gourits is 'n baie lekker plek om vakansie te hou dis lekker stil. Die meeste van die goed wat 'n mense nodig het is beskikbaar in die dorp."
"Baie mooi en uitstekende vakansie plek vir enige persone wat uitsien na 'n lekker vakansie en wegbreek."
Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Sea View Charming Stone House"Dis nie die greatste area om in rond te stap nie en jy ontmoet 'n paar vreemde karakters wat jou vir geld vra."
"Great place. But you need to be prepared to travel to George or Knysna for proper shops."
"Pragtige plek. Skoon en netjies. Rustig. Vriendelike mense. Pragtige ligging. Sal enige tyd weer besoek."
"Mosselbaai is net een van daai plekke wat jy net moet gaan verken. Die see is magneties en die mense van Mosselbaai is baie vriendelik. Ek sal nou nooit weer net verby ry sonder om 'n draai by die see te gaan maak nie."
"Awesome place, and great riding once a year for the CSMX regional race."
"Dis 'n mooi dorpie. Was bietjie kort daar om te noem of daar iets kort of nie. Maar met Stilbaai om die draai glo ek nie mens sal sukkel om iets in die hande te kry nie. "