Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9195 reviews.
"Ek was baie lanklaas op Oudtshoorn en het eintlik vergeet wat 'n fantastiese bestemming dit is. Daar is so baie om te doen! Ons kon beslis langer gebly het en dink reeds aan wanneer ons weer die kinders soontoe kan neem."
"Great laid back town. Very friendly locals and great attractions in the town."
"Dit het veilig voorgekom. Jy stap sommer see toe en terug. Almal se tuine en die omgewing is mooi versorg. Die strand was ook mooi skoon."
"Knysna is 'n fantastiese en ook veilige plek om saans rond te beweeg. Die middestad is net baie vuil en onnet. Baie aandag moet daaraan gegee word."
"Besoek Witsand as jy lekker wil baljaar in die see en klein kindertjies het wat daarvan sal hou om in die poeletjies te speel. "
"Ek sal enige een aanraai om Oudtshoorn te besoek. Daar is so baie om te sien en doen. Dis 'n pragtige plek! "
"Wi-Fi en selfoonopvangs op plekke swak en selfs geen, maar op sekere plekke bruikbaar. "
"Ons het nie genoeg van Harkerville gesien om goeie kommentaar te kan lewer nie, maar dit wat ons wel gesien het was die moeite werd."
"Dit is nie 'n toeristebestemming nie, maar is 'n goeie wegspringplek om die George omgewing te geniet, of oornagplek aangesien dit baie naby aan die hoofpad is, maar ver genoeg om stil en rustig te wees."
Great Brak River, Garden Route
Dwarswegstrandoord"Die mense is baie vriendelik hulle kan trots wees."
"Kan defnitief Thesen Islands aanbeveel. Baie mooi en netjies. Stil en rustig. Restaurante en winkels binne loop afstand in Thesen Island Harbour Town. Sal enige tyd weer daar wil bly."
"Pragtige woude in die area. Perfek om uit die stad te kom en 'n ander tipe leefwyse te ervaar."