Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9195 reviews.
"Pop in at the Wild Oats Market on Saturday. Be there early at 07:45. Remember to bring your own shopping bags."
"Pragtige vakansie-bestemming vir oud en jonk. Baie om te doen en die seelewe is baie interessant!"
"Eerste besoek, (vir die maraton), en baie geniet, sien uit na volgende jaar."
"'n Baie lekker toerismebestemming met goeie fasiliteite en lekker watersportgeleenthede. 'n Besonderse rustige, klein dorpie, maar naby genoeg aan George as jy die behoefte aan 'n mall het!"
"Hartenbos, jy het ons hart gesteel, sien jou weer! Baie dankie vir die herwinning wat so goed die dorp skoon hou!"
"Kom kyk self en geniet die natuur en dierelewe. Genoeg geveerdes om jou besig te hou en selfs 'n bosbok wat kom kuier."
"Danabaai is 'n klipgooi van Mosselbaai, Hartenbos en die casino met lekker restaurante af. Daar is baie mooi gholfbane in die area. Mosselbaai gholfklub, Pinnacle Point, George gholfklub, Kingswood Gholflandgoed en Fancourt. Almal top bane. As jy wil visvang is daar Mosselbaai, Danabaai en Boggomsbaai. Ons verblyf was in die perfekte area om als te geniet. "
Great Brak River, Garden Route
Four Seasons Guest House"Wonderlike plek, skoon en vriendelike mense."
"Gaan al vir jare soontoe en dit is 'n wonderlike kuierplek vir alle ouderdomme. Kinders kan veilig buite speel ook!"