Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Asemrowend mooi. Skoon, rustig, so mooi en kalmte van voëls was indrukwekkend. Beskou dit as 'n voorreg dat ons daar kon tuisgaan. Baie dankie."
"Mossel Bay is a beautiful place for visiting with friends and family. People of this place are very friendly and helpful."
"The area has recovered beautifully from the fires a few years ago. It is fresh and green. "
"Klein, rustige, plattelandse dorpie met geen groot winkelsentrums nie. Die nodigste goedere is wel beskikbaar. Verskeie besienswaardighede kan in die omgewing besoek word."
"Eerste keer wat ek werklik daar rondbeweeg het. Baie lekker plek met vermaak in die omtrek."
"Hartenbos is 'n lekker vakansieplek waar mens so lekker kan ontspan. Alles is lekker naby mekaar."