Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9195 reviews.
"Baie om te doen, maar ruk 'n mens se sak vreeslik. Vir 'n gesin van 3 om net voëls of apies te gaan kyk kos amper R600. Restaurante het heerlike kos en vermaak."
"Lieflike vakansieplek. Sal beslis weer Hartenbos besoek. Altyd lekker."
"Ideaal vir natuurliefhebbers en almal wat wil wegbreek van die alledaagse gejaag van die lewe."
"Nuwe strandfront area is 'n groot bonus vir Hartenbos met alle besighede en aktiwitiete."
"Uitstekende restaurant in Route 57. 'n Moet-eet-ervaring tydens enige verblyf daar. Min effektiewe winkels in die omgewing. 'n Tipiese vakansiebestemming."
"A very nice place to stay if you want to breakaway from the busy streets of the city."
"Baie oulike dorp. Bid vir reën vir julle en is beslis die moeite werd om daar vakansie te hou. Skoon en netjiese dorp met vriendelike mense. "
"Small town feel. Friendly people who live in Oudtshoorn. Lovely venue for sporting competitions centrally located in town. "
"George is such a beautiful little town and the people are so friendly."