Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Oudtshoorn is 'n netjiese en skoon dorp. Daar is baie om te sien en te doen. Hoogs aanbeveel!"
"Heerlike plek om te rus. Genoeg kindervriendelike aktiwiteite in die onmiddellike omgewing. "
"Mooiste strand met nog klein seediertjies verkrygbaar op die rotse. Die kinders sal dit baie geniet. Sentraal geleë."
"Jongensfontein is beeldskoon en rustig. Lekker stand vir kinders, visvangplekkies en kan heerlik gaan stap. "
"Baie om te doen, maar ruk 'n mens se sak vreeslik. Vir 'n gesin van 3 om net voëls of apies te gaan kyk kos amper R600. Restaurante het heerlike kos en vermaak."