Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Ek is baie lief vir George. Pragtige, skoon dorp met lieflike mense. Gerieflik geleë tussen Mosselbaai, Knysna en omliggende areas met asemrowende natuurskoon. Groot verskeidenheid aantreklikhede."
"De Rust bly maar 'n pragtige dorpie, en dis besonder mooi en stil nadat die son gesak het. Dit voel veilig en jy kan oral stap. Maak net seker jy het voorraad, want ons was verlore sonder enige broodjies of happies. Winkels maak vroeg toe en het bitter min voorraad. Grumpy Goat was 'n redder en die kos was besonder lekker. Ronel en Elize se pizzas is ook perfek vir die honger reisiger. Dankie vir al die inwoners wie ons bygestaan het met ons pap battery! Almal help vir almal daar!"
"Perfectly located close to the sea, a peacefully quiet place, just a drive away from the hustle and bustle, but also offers its own lively, cosy restaurants and all local amenities."
"Gebrekkige parkering by winkelsentrums, veral met ons besoektyd. Langnaweek. Parkering baie duur."
"Driving from Addo to Oudtshoorn and then on to Cape Town is breathtaking. The scenery, mountains and passes are worth every mile. Oudtshoorn is beautiful. The nostalgic and quirky town along with the places of interest, make this town a worthwhile stop on your journey."
"Ek kan uit my hart sê die Hemelse Vader se Hand is duidelik sigbaar in die skepping van die pragtige landskap en asemrowende see. Dis pragtig."