Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9271 reviews.
"Mooiste deel van ons land. Sou bitter graag permanente verblyf hier wil oorweeg. Wie weet, dalk word my droom waar!"
"Mossel Bay is great! Peaceful, respectful and clean town. Would definitely go back again."
"Mosselbaai is lank nie meer net 'n Desembervakansiedorp nie. Hy is deur die jaar besig."
"Heerlik geëet by Ocean Basket en by Dias Strand, pragtig, netjies, skoon, geen slaggate nie, 'n wonderwerk."
"Ongelukkig met load shedding is daar nie sein in die area nie, maar dit gee weer die ideale geleentheid om af te skakel en op die strand te gaan stap."
"Stilbaai is 'n pragtige stranddorpie en perfek vir 'n rustige wegbreek - dit is nie te groot om te besig te wees nie en ook nie te klein sodat daar nie genoeg plekkies is om te ontdek nie en by koffie te drink nie!"