Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Honey F. - 28th September 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Mooiste dorp in die land.
Kristia V. - 28th September 2020
staying in De Rust, Tuinroete
Mooiste dorpie!
Kevin K. - 28th September 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
It's an amazing place. Our time was just limited as there's so much to do.
Lucinda J. - 28th September 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Very peaceful town with friendly people.
Derrick N. - 28th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai bly maar ons gunstelinguitspanplek.
Lee-anne F. - 28th September 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
There are lots of child friendly restaurants and play areas near by the house. Was beautiful and lush with greenery.
Kurt M. - 28th September 2020
staying in Stilbaai, Tuinroete
Dit is soos altyd maar die lekkerste van kusdorpies op te gaan asemskep.
Delia N. - 28th September 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Dit het 'n lieflike strand.
Maliske C. - 28th September 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is een van ons gunstelingplekkies om te besoek. Mooier as mooi! Daar is nie veel om te doen nie, so Knysna is meer 'n plek om te ontspan.
Ronel T. - 28th September 2020
staying in De Rust, Tuinroete
As enige iemand hout benodig is oom Willie Booyens die man om te gaan opsoek.
Sibylle Rutherford R. - 28th September 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenberg Bay is a very popular resort within the Garden Route area. The beaches are all quite spectacular, Keurbooms Beach amazing - and Look out beach. Mild climate and warm water adds to the holiday fun. Good restaurants of all kinds are to be found there. It's not that far from Cape Town and a wonderful drive along the Garden Route.
Berenese R. - 28th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lovely city and will visit again.
Clarize B. - 28th September 2020
staying in Tuinroete
Bly altyd 'n treffer. Skoonste en mooiste plek in Suid Afrika. Stel nooit teleur!
Tebogo K. - 28th September 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
It is a beautiful area with a lot to see.
Roeline P. - 28th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker kuierplek by die see.
Allan H. - 28th September 2020
staying in Riversdal, Tuinroete
Riversdale is a beautiful little town situated at the foot of the Langeberg Mountains.
Hercules E. - 28th September 2020
staying in Knysna, Tuinroete
We will never go there again, Knysna Pockets have gone down in quality from what it was before.
Lettie S. - 28th September 2020
staying in George, Tuinroete
I generally love George and all the facilities/extramural it offers.
Tremaine B. - 28th September 2020
staying in Knysna, Tuinroete
Sal weer gaan.
Christopher M. - 28th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Moet net ontspanningsplekke leer ken.
Carin T. - 28th September 2020
staying in George, Tuinroete
George en omgewing is ryk aan geskiedenis en baie opwindende dinge om te doen, baie interessante plekke om te besoek, is 'n wonderlike vakansieplek.
Joanie F. - 28th September 2020
staying in Tuinroete
Dit bly ons favourite!
Elsabe R. - 28th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Netjiese dorp en naby Hartenbos wat ons love!
Ian K. - 28th September 2020
staying in De Rust, Tuinroete
If you're not hikers or cyclists then I would not stay here longing than 1 night. Good passing through destination.
Lieze B. - 28th September 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis bied so baie. Van stap in die woud, wonderlike restaurante en nog vele meer om te doen. 4 dae hier was te min tyd!
Leanda L. - 28th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mooi skoon dorp.
Faadhil M. - 28th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mossel Bay is nice just some places were still close due to Covid.
Suzan H. - 28th September 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Thank you for the wonderful stay!
Mawande N. - 28th September 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
I've already recommended the area to my colleagues.
Heloise W. - 28th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Beste vakansieplek ooit!
Lucia S. - 28th September 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Rustige vriendelike plek wat naby genoeg is aan 'n klomp besienswaardighede.
Sipho R. - 28th September 2020
staying in George, Tuinroete
Dit is 'n baie pragtige dorp in die Suid-Kaap.
Lynette V. - 27th September 2020
staying in Volmoed, Tuinroete
Beslis die moeite werd om te besoek.
Magda J. - 27th September 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Heerlike wegbreek. Restaurante heerlike kos. 2 Kafees as iets nodig het. Woolshed Kunsmark binne huis.
Lynette V. - 27th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie besig, maar gee net die gevoel van vakansie en opwinding.
Steven H. - 27th September 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Best holiday destination ever.
Susan D. - 26th September 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Skoon dorpie met vriendelike mense.
Hannes T. - 26th September 2020
staying in Uniondale, Tuinroete
Pragtige omgewing.
Denwyne J. - 26th September 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
With beaches and friendly people, Mossel Bay is always a good place to just come and wind down.
Erica S. - 26th September 2020
staying in De Rust, Tuinroete
Dis 'n mooi skoon dorp. Geen rommel lê in die strate nie. Die OK-winkel was die eienaar so hulpvaardig gewees. Hys al vir die afgelope 40 jaar die eienaar van die winkel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za