Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9195 reviews.
"Mosselbaai is 'n absolute wonderlike vakansie plek om te besoek. Weer is gematig en strande is mooi skoon."
"Een van die beste bestemmings waar ek al vakansie gehou het. Daar is altyd iets te doen, iets te eet en iets te sien. Kan die bestemming werklik aanbeveel. "
"Knysna is 'n wonderlike vakansiebestemming, baie om te doen en te ervaar!"
"Baie interessant, rustig en stil maar baie kunstige mense en plekkies om te besoek. Wens ons kon langer gebly het."
"Rust en Vrede waterval is ‘n moet al is dit bietjie ver uit die dorp. Karusa wyne is heerlik vir ‘n ligte middag ete. "
"Baie naby aan al die toeriste aantreklikhede en dis 'n pragtige en skoon dorp in 'n wonderlike omgewing. Al is dit droog is die natuurskoon absoluut pragtig. Baie dankie LekkeSlaap vir hierdie vakansie ons het dit waarlik geniet."
"Ons gaan elke jaar, elke jaar is ons nie teleurgesteld nie. Net nog een van SA se beste bestemmings!"
"Rustige dorp in hoog seisoen met goeie verskeidenheid van restaurante en besienswaardighede."
"Heerlike vakansiedorp met alles wat mens benodig. Daaglikse vars vis op die hawe was 'n bonus. "
"Baie oulike 'one-stop' dorpie. Die restaurant 'Herrie' se diens was stadig, maar die kos was baie lekker."
Great Brak River, Garden Route
Wolwedans Guest Manor"Klein skoon plekkie. En naby Hartenbos. Skoon en netjiese dorp. "