Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 505

"Mosselbaai is 'n absolute wonderlike vakansie plek om te besoek. Weer is gematig en strande is mooi skoon."

Heatherlands, Tuinroete

Pillow & Fern

"Dankie ons het ons tydjie in die area geniet."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Sunrise Bay Self-catering Accommodation

"Een van die beste bestemmings waar ek al vakansie gehou het. Daar is altyd iets te doen, iets te eet en iets te sien. Kan die bestemming werklik aanbeveel. "

Knysna, Tuinroete

The Bamboo Lodge in Knysna

"Knysna is 'n wonderlike vakansiebestemming, baie om te doen en te ervaar!"

Joubertina, Tuinroete

Bethany Farm

"Baie interessant, rustig en stil maar baie kunstige mense en plekkies om te besoek. Wens ons kon langer gebly het."

George, Tuinroete

Jasmyn en Protea Kothuise

"Skoon, netjies en daar is alles waarna jy soek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Klein Afrika Wegbreek

"Rust en Vrede waterval is ‘n moet al is dit bietjie ver uit die dorp. Karusa wyne is heerlik vir ‘n ligte middag ete. "

Mosselbaai, Tuinroete

Erin 5

"Ongelooflike weer en genoeg vermaak vir gesinne met klein kinders."

Oudtshoorn, Tuinroete

Amanda's Cottage

"Baie naby aan al die toeriste aantreklikhede en dis 'n pragtige en skoon dorp in 'n wonderlike omgewing. Al is dit droog is die natuurskoon absoluut pragtig. Baie dankie LekkeSlaap vir hierdie vakansie ons het dit waarlik geniet."

Oudtshoorn, Tuinroete

The Featherbed - Oudtshoorn

"Pragtige dorp. So baie om te doen vir ma, pa en kinders."

Oudtshoorn, Tuinroete

Berluda Farmhouse and Cottages

"A 10-star holiday destination."

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Daar is heelwat plekke wat besoek kan word, maar dit kort finansiële beplanning."

Heatherlands, Tuinroete

57 on Plover

"Ek sal enige tyd Heatherlands vir enige iemand aanbeveel."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Bergrosie

"Ons wil elke einde van die jaar vakansie in Stilbaai-Wes deurbring!"

Wildernis, Tuinroete

Rinkink Beach House

"Ons gaan elke jaar, elke jaar is ons nie teleurgesteld nie. Net nog een van SA se beste bestemmings!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Oudtshoorn Homestay Accommodation

"Rustige dorp in hoog seisoen met goeie verskeidenheid van restaurante en besienswaardighede."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Muir Holiday Apartments

"Heerlike vakansiedorp met alles wat mens benodig. Daaglikse vars vis op die hawe was 'n bonus. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Klein Afrika Wegbreek

"Die mooiste ou geboue en vriendelikste mense."

De Rust, Tuinroete

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Baie oulike 'one-stop' dorpie. Die restaurant 'Herrie' se diens was stadig, maar die kos was baie lekker."

Boggomsbaai, Tuinroete

Eden Eco Cottages

"Boggomsbaai is baie rustig en die mooiste see-uitsigte. Natuurskoon!"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Wolwedans Guest Manor

"Klein skoon plekkie. En naby Hartenbos. Skoon en netjiese dorp. "

Santosbaai, Tuinroete

La Vue

"We have decided to make this our annual break-away destination after a busy year."

Blad
Blad 261 - Wys 7801 tot 7830
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang