Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.

Glentana, Tuinroete

Melkhoutkloof Guest House

"Glentana is 'n baie pragtige deel van die Tuinroete."

Santosbaai, Tuinroete

Sancor Selfsorg 1

"Baie netjies en skoon."

Tuinroete

Gourikwa Reserve

"Mooi. Dis jammer oor die droogte. Bid vir reën."

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"'n Pragtige plek met vriendelike mense."

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Lekker geëet by Mamash!"

Riversdal, Tuinroete

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Daar is wel nie baie te doen vir die stadsjapies nie, maar die ou tronk is besonders en daar is baie ander interessante eetplekkies en winkeltjies waardeur mens kan snuffel. Dit is sentraal tussen die berg en die see, en bied ook baie buitelugaktiwiteite in die omgewing."

Tuinroete

Reflections Eco-Reserve

"Die verskeidenheid aktiwiteite en bestemmings in die Tuinroete verseker dat die besoek nooit vervelig sal wees nie, en die herinneringe legio."

Hartenbos, Tuinroete

Goedgenoeg

"Baie besig, maar goeie atmosfeer."

Oudtshoorn, Tuinroete

21OnKleinKaroo

"Die stilte van die Klein Karoo is sielverkwikkend."

Wildernis, Tuinroete

Thatch Manor on 5th

"'n Pragtige deel van ons mooi land. Skoon en netjies met 'n wye keuse van eetplekke en aktiwiteite."

Stilbaai-Oos, Tuinroete

Osler Place Self-Catering

"Lieflike strand en lagoon. Baie interessante inheemse tuin met inligtingstukke reg voor Osler Place. Weggesteek in die industriële area van Stilbaai Oos, is daar 'n slaghuis met die lekkerste wors."

Santosbaai, Tuinroete

Sancor Selfsorg 1

"Perfect for the beach lover, historian and if you are looking for little flea market shopping. I can recommend the market at the harbour area."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Wolwedans Guest Manor

"Ons het van die rustigheid van die dorp gehou, veral na 'n besige dag in Hartenbos en Diazstrand."

George, Tuinroete

Kingfisher's Nest

"There are various vineyards situated close to George. It is also very close to the Redberry Farm. The Redberry Farm has lots of activities for both adults and kids, like picking your own strawberries. I highly recommend it for a view hours of fun."

Heroldsbaai, Tuinroete

Dankepa Beach House

"'n Juweel van die Suid-Kaap."

George, Tuinroete

Oakhurst Hotel

"Wat my op geval het, is dat George oor die algemeen skoon en netjies is."

Wildernis, Tuinroete

The Old Trading Post

"Dis 'n pragtige omgewing en ons het heerlik in 'n plaaslike restaurant geëet."

Hartenbos, Tuinroete

Treklaer Lodge

"Het my weer teruggevat na my vakansies daar as kind!"

Myoli Strand, Tuinroete

Loerie Cottage

"Safe beach to swim and walk."

Mosselbaai, Tuinroete

Montrose Cottage

"Verstaan nou waarom dit Kwêla se dorp van die jaar is! Heerlike weer, lang kuslyn en genoeg besienswaardighede."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oasis Shanti Backpackers

"Kalm, lieflike en rustige vakansieplek."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Wolwedans Guest Manor

"Groot-Brakrivier is lekker naby alles... See, rivier, of inkopies! "

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Herries Restaurant is a must see as well as the waterfall."

Blad
Blad 259 - Wys 7741 tot 7770
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang