Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.

George, Tuinroete

Outeniqua Travel Lodge

"Beautiful city, incredible mountain backdrop. Well maintained roads and public transport."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Landgoed 80

"Pragtige natuur en rustige omgewing."

Tuinroete

Masescha Country Estate

"Mooi besigtigings op roete."

Mosselbaai, Tuinroete

Edward Charles Manor

"Great vibe with good restaurants."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Enige mens se droomplek."

Knysna, Tuinroete

Paradise on Ridge

"A must stop on your travels."

George, Tuinroete

Little Eden

"Dorp waarin maklik beweeg kan word en geriewe beskikbaar."

Tuinroete

21OnKleinKaroo

"Die beste in SA."

Tuinroete

81 on Church

"Prins Albert is 'n bekoorlike dorpie en die Swartbergpas. 'n Besoek aan Weltevrede Vyeplaas en O for Olive, is 'n moet. Heerlike eetplekke in Kerkstraat."

Mosselbaai, Tuinroete

21 Hartensee

"Gerieflike dorp. Besienswaardighede, winkels, eetplekke, buurdorpe en casino binne goeie afstand. Natuurskoon fantasies! Regtig 'n gewilde vakansie-bestemming."

Tuinroete

The Good Wood House

"Uitstekende vakansieplek met baie afleidings- en ontspanningsgeleenthede vir die hele gesin."

Tuinroete

Eldorado Private Collection

"Dit bly maar lekker om in hierdie deel van ons land te kuier."

George, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"I wish every town in this beautiful country of ours could be so peaceful and laid back as we experienced in George. The hustle and bustle of the big city was definitely not missed."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee Block 2

"Skoon en besondere vriendelike mens. Lekker vakansiedorp."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Sonvanger

"Pragtige, rustige area met op-en-wakker buurtwag."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos Beach Flat 29

"Beautiful place to go on holiday to spend some quiet time."

Tuinroete

Swartberg Cottages

"Fantasmagories!"

Tuinroete

At Rest

"Ons het die Wildernis-staproete gedoen, baie lekker staproete."

Knysna, Tuinroete

Abalone Lodges

"The sights are gorgeous. We also visited the waterfront and the famous 34 South Cafe. Got some delicious sushi. Their menu is so vast that it was hard to choose. The buzz and ambience was amazing. Knysna people are super friendly too. "

Tuinroete

Sonop Gastehuis

"Die natuur is asemrowend en ek moet weer in die somer kom."

Stilbaai, Tuinroete

Vermaak-Likheid Garden Cottage

"Stilbaai is soos ons tweede huis."

Tuinroete

The Guineafowl

"Reisigers moet gaan en gaan kyk. Daar is te veel mooi en lekker tussen Mosselbaai en Knysna om hier te beskryf."

Mosselbaai, Tuinroete

Aquamarine Guest House

"Altyd die mooiste baai."

Blad
Blad 273 - Wys 8161 tot 8190
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem