Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9195 reviews.
"Pragtige boomryke omgewing. Rustige buurt. Dit is 'n entjie weg van die winkels en die see."
"Witsand is 'n pragtige plek en ek het absoluut my hart daar verloor. Ek beveel dit sterk aan."
"Very beautiful place, the people are very friendly and the beach was excellent."
"Wonderlike rustige deel van die Oos-Kaap. Die weer was fantasties en die omgewing baie mooi. George is net om die draai en so is daar ook baie ander besienswaardighede."
"Teenagers love Mossel Bay. There is so much to do and all the friends are there!"
"Heerlik en skoon. Verseker 'n rustige vakansiebestemming. Sal verseker weer gaan."
"Fantastiese bestemming vir my as Afrikaner. Die ver ry vanaf Limpopo was deur en deur die moeite werd. "
"As jy in Sedgefield vakansie hou moet jy na die naburige dorpe ry vir vermaak."
"As jy inkopies wil doen is die Garden Route Mall net die plek. Baie parkering en genoeg winkels om van te kies."
"Gaan besoek die Kango-grotte, doen die avontuurtoer en eet 'n volstruiseier vir ontbyt en kyk die sonsondergang in die swembad met 'n duur bottel wyn."
"Oudtshoorn is worth travelling to with a family, friends or partner. It is filled with plenty of activities for the fit and unfit. I especially enjoyed the camel rides, the friendly people of the area and the fantastic mountain views from the road, especially the Swartberg Pass!"
"Not on the beach front but close enough to walk to it. We didn't explore the area (were there for a wedding). "