Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Stilbaai, Tuinroete

Myrtle's Retreat

"Dis 'n lieflike plekkie! Allergaartjie se skons is heerlik! Baie dinge om daar te doen, veral in Desember."

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"Baie om te doen en sien. Lekkerrrrrrr."

Oudtshoorn, Tuinroete

Bella de Karoo

"The town has really grown in the years since we have last visited and everywhere looked neat."

Mosselbaai, Tuinroete

Paradise Found

"Dis bietjie stil vir die jong mense, maar ons het die stilte geniet. "

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Wildernis is 'n verpligte ervaring vir oud en jonk!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Soveel om te doen in die area - van 'n wolfreservaat tot n apiewoud. Awesome verby!"

Knysna, Tuinroete

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Oulike dorpie, alhoewel hulle pryse oor die algemeen meer op die buitelandse toeriste van toepassing is en nie Suid-Afrikaners wat kuier nie. "

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Strandhuis

"Ons kom al jare in Hartenbos en hoe die hele strandfront verander het is iets om aan gewoond te raak, maar dit is seker vir veiligheid so verander, maar vir kinders is daar nie meer soveel om te doen soos vroeër nie. 'n Mens word nou gedwing om Diaz toe te ry vir vermaak."

Reebok, Tuinroete

33 Rooibok Avenue

"Die huis is in 'n goeie ligging tussen Mosselbaai en George, asook naby strande. 'n Goeie bestemming om dagroetes van hier af te kan doen. "

Wildernis, Tuinroete

Fairy Knowe Hotel

"Die Wildernis is nie meer so wild nie, maar dit het beslis sy rustigheid en bekoring behou. Dis 'n kuierplek vir oud en jonk wat die 'stadiger' kant van die lewe verkies."

Witsand, Tuinroete

Seehuisie

"Ongelooflike lekker wegbreek van die stad se gejaag!"

Stilbaai, Tuinroete

Beach Castle

"Baie vriendelike mense in Stilbaai. Dis 'n wonderlike vakansiebestemming."

Oudtshoorn, Tuinroete

Greeff Cottages

"Baie goed. Het Latana-kaasplaas besoek en hulle het heerlike kaas. Uitstekende gidse by Kango-grotte en ook by Cango Wildlife Range."

Riversdal, Tuinroete

Deo Volente

"Baie mooi omgewing."

Stilbaai, Tuinroete

Beach Castle

"'n Pragtige dorpie - sal graag permanent daar wil gaan woon."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Dwarswegstrandoord

"Weereens baie vriendelike mense en 'n skoon strand waar ons was."

Knysna, Tuinroete

Glen House

"Waterfront is 'n besoek werd met sy winkeltjies en restaurante."

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Die nuwe verwikkelinge het 'n heel ander effek op Hartenbos. "

Riversdal, Tuinroete

Oakhurst Guest House

"Vir ons is dit 'n gerieflike stop, op pad Kaapstad toe. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Baie om te doen en te sien."

De Nova, Tuinroete

CBS Accommodation

"Dit is ideaal vir vakansiegangers wat net will "lock up and go!" Die winkelsentrum is net om die draai, die reis strand toe is kort en die area is veiling en rustig. Ek sou se dis lekker sentraal."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Restaurante bied nie 'craft beer' nie en daar is 'n paar goeie brouerye in die omtrek."

Mosselbaai, Tuinroete

Accommodation Mosselbay

"Pragtige kuslyn! Ons was meer binne Danabaai wat alles aanbied as wat ons nodig gehad het vir 'n wegbrekie!"

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Wonderlike en veilige dorp."

George, Tuinroete

Blue Whale Resort

"George is centrally and conveniently situated in relation to surrounding tourist attractions."

Blad
Blad 281 - Wys 8401 tot 8430
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang