Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Mal oor Wildernis. Ons is fietsryers en het baie veilig gevoel op pad na Knysna. Die natuurskoon is 'n belewenis. Sal graag weer in Wildernis gaan kuier."
"Baie mooi en goeie omgewing om 'n wegbreek te maak. Hier kan jy jouself weer vind."
"Die nuwe kompleks in Hartenbos was perfek, veral met die Waterpark reg langsaan. "
"Oudtshoorn is definitief 'n dorp wat baie verskillende aantrekkingspunte het. Ek het by 'n baie goeie restaurant "Black Swan" geëet en dit regtig geniet. Diens en disse was baie goed. Sal definitief in die toekoms my kliënte daarna neem, maar sal definitief vir beter akkommodasie soek."
"Very nice place with a restaurant and shops with the necessary supplies. Very friendly and helpful people and the nature is an additional bonus. Excellent fishing destination. "
"Dit is 'n pragtige plek en as jy in die woude ingaan besef jy die waarde van jou besoek."
"Dit is beslis 'n heerlike vakansieplek vir klein en jong kinders."
"Stilbaai has a lovely clean beach and waterfront. The residents were all very friendly and welcoming."
"Hartenbos is 'n lieflike dorp met vriendelike mense. Ons het die Boeremark wat op Saterdae gehou word baie geniet. "