Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Die paar winkels het verminder en sommige se goed te koop het afgeneem. Enigste moeite werd plek is Village Trading Post. Goedkoop en lekker geëet by Herrie se Plek. Baie lastig geval deur parkeraanwysers en bedelaars. Ons plattelandse gemeenskappe het drastiese ingryping nodig om opheffingswerk te doen. Kry mense regtig jammer!"
"Lots to do and to explore in surrounding areas, but one needs to watch for safety. Beggars in town, on the beach areas and too many car guards were later really annoying. Restaurants were good but shops are very limited."
"Jongensfontein is 'n asemrowende klein dorpie met fantastiese uitsigte oor die oseaan vanaf omtrent enige plek in die dorp. Baie netjiese en skoon dorpie met aangename mense."
"Die dorp is pragtig en het baie om aan te bied vir die vakansieganger. Daar is goeie restaurante en veral die toegang tot twee uitstekende gholfbane is 'n pluspunt."
"Vriendelik gehelp by ontvangs en van die begin af probeer om alles te doen om te help. Het ook die besoek aan die restaurant geniet. Vriendelike ontvangs, diens en kos."
"Beautiful place just far enough away from the maddening crowd but close enough to cities."
"Ek sal voorstel, dat daar 'n bietjie meer dinge gereël word rondom vermaak, veral in die stil tye. 'n Mens op reis het vermaak nodig in die aand, en oor naweke."
"Op het strand liggen prachtig gevormde rotsen. Het nabij gelegen Knysna is een bezoek waard."
"Wildernis is vir seker een van die mooiste plekke op die Tuinroete. So naby aan ander dorpe en strande."
"Absoluut skoon en die natuurskoon onverbeterlik. Beveel sterk aan vir iemand wat vir 'n dag of twee net wil gaan rondloop by die see. "
"EK WOU GRAAG UITGAAN VIR SEE VISVANG. BLYKBAAR VERKEERDE TYD. TRIP MET MARK OP RIVIER BAIE LEKKER EN RESTAURANT BY BREEDE LODGE WAS BAIE LEKKER."