Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Berluda Farmhouse and Cottages

"Love Oudtshoorn, people are very friendly and there are lots of attractions and beautiful restaurants to visit."

Oudtshoorn, Tuinroete

Ou Tol Cango Retreat

"Oudtshoorn is beslis 'n groot toeristebestemming en die hele omgewing is daarop ingestel om gaste vriendelik te ontvang. Ek dink net van die plekke vra buitensporige pryse vir die aktiwiteite wat hul aanbied, terwyl ander weer net reg geprys is."

Paradys, Tuinroete

Overmeer Guest House

"As jy wil koop, ja dalk. Daar is nie eintlik 'n strand nie. As jy boot saamvat, ja. Knysna is meer seker vir groot mense en nie vir kinders wat heeldag wil swem nie."

Brenton-on-Sea, Tuinroete

Brenton Breakers

"Baie oulike rustige dorpie. "

Knysna, Tuinroete

Villa Castollini

"Knysna is asemrowend mooi - veral die natuurskoon!"

Knysna, Tuinroete

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Knysna sien my beslis weer, daar was te veel om te doen en te gaan kyk vir 3 dae! Mens moet ten minste vir 'n week bly...of daar gaan bly!"

Voorbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Dit is maklik toeganglik van die hoofroete en geriewe is maklik bereikbaar."

Oudtshoorn, Tuinroete

Karoo Soul

"Sal volgende keer langer wil bly, daar is hopeloos te veel om te sien."

Keurboomstrand, Tuinroete

Bos en See

"I travel a lot to Cape Town and this area is the best place to travel to."

Stilbaai, Tuinroete

Ankergooi

"Ek is baie lief vir Stilbaai. Die hele omgewing is pragtig!"

De Rust, Tuinroete

House Martin Lodge and Self Catering

"Wou twee nagte bly maar moes besoek kortknip. Min mense op De Rust weet van Toorwaterpoort."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is baie meer werd as net 'n deurry."

Knysna, Tuinroete

Knysna Hollow Country Estate

"Het Knysna gekies omdat die oesterfees baie aktiwiteite het. Ons het die trailruns in die woud gaan doen. "

Campher's Drift, Tuinroete

Loerie Guest Lodge

"Sal dit enige tyd aanbeveel vir vriende, kollegas en familie."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Oudtshoorn kan sterk aanbeveel word vir gesinne wat wil rond toer, kinders vermaak en lekker eet!"

Sedgefield, Tuinroete

Sedge Bungalow

"Baie rustige plek. Omgewig baie mooi."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Zeekoe Guest Farm

"Toeristebestemmings is die moeite werd, maar die dorp self is baie verniel en paaie is in baie swak toestand. Dis 'n jammerte!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Wilgewandel Holiday Farm

"Sal definitief weer Oudtshoorn besoek. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Al die gidse was uitstekend, vanaf Cango Wildlife Ranch, deur Cango Ostrich farm tot by Kango Grotte. Oudtshoorn het die toerisme gees - Kaapstad kan gerus bietjie leer by hulle."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Zeekoe Guest Farm

"Lekker plattelandse omgewing met baie aktiwiteite om te doen as gesin, goeie keuse van restaurante."

Voorbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Voorbaai is pragtig en daar is so baie om te doen en sien in die omgewing."

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Accommodation

"Altyd 'n plesier om in Hartenbos vakansie te hou."

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Baie mooi omgewing, kan haanbeveel vir toeriste."

Albertinia, Tuinroete

Albertinia Hotel

"Rustige omgewing, definitief 'n besoek werd. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Oasis Shanti Backpackers

"Dit is 'n baie rustig plek waar 'n mens nou die natuur kan waardeer en geniet. "

Stilbaai, Tuinroete

See-Struis

"A very clean and pleasant place to visit, very helpful and friendly people."

Blad
Blad 291 - Wys 8701 tot 8730
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang