Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9195 reviews.
"Like every town you stay in if you play a sport and need accommodation - it has a place that will suit everyone."
"Veel om te doen vir ontspanning, vriendelike inwoners."
"George is ń mini-Kaapstad. Naby geleë aan strande, golfbane en berge. Pragtige dorp wat vooruitstrewend is."
"Ons het die omgewing verken, wil baie beslis weer die Tuinroete besoek."
"Oulike dorpie wat meer bied as wat die oog kan sien vanaf die N2. Die dorpie is ook baie veilig."
"Beste plek om vakansie te hou, veral as jy mal is oor watersport. Baie om te doen in en rondom Knysna."
"WiFi wasn't working in the unit, but other then that a great stay!"
"Enige persoon of gesin of vriendegroep - of jy net wil ontspan & afskakel en/of aktief wil deelneem aan aktiwiteite is beskikbaar vir elke ene."
"Charming village. '"The Girls" restaurant is on of the best we ate at in South Africa."
"Pragtige dorp. Ons het altyd net deur gery maar hierdie keer 'n dag daar spandeer. Ek het my aanvanklike opinie heeltemal verander."
"Dit was ons eerste besoek aan Knysna, dit is wonderlik mooi. Daar is so baie om te beleef! Ons het seker 1% daarvan gesien, tyd was te min."