Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9271 reviews.
"Ons het die Cango-grotte en Volstruisplaas baie geniet. Wilgewandel op pad terug van die Cango-grotte was fantasties vir die kinders. Hulle het hulle gate uit geniet daar. Skoon, netjiese dorp goed voorberei vir gaste."
"Die Tuinroete is soos altyd 'n baie goeie keuse vir vakansie of groepwerkswinkels omdat die omgewing so mooi is."
"Dit was verfrissend om so 'n pragtige, skoon dorp te sien waar geen slaggate in die pad is nie en alles werk, ook geen beurtkrag nie. En die mense is almal vriendelik. Dit was 'n wonderlike ervaring."
"Beautiful destination. Various activities for family and children which we enjoyed. The people are very friendly and helpful."
"Knysna bly 'n wêreldklasbestemming met te veel dinge om te doen en te sien. Boot rit na die Heads en restaurant by die Heads was van die hoogtepunte."
"Dit is 'n onverwagse stukkie eenvoud, met soveel rykdom om te bied. Die mense, staproetes en die see - veral tydens die teenwoordigheid van die walvisse, kan nie in geldwaarde beskryf word nie."
"Daar is soveel dinge om te doen in die pragtige omgewing. 'n Perfekte vakansiebestemming."
"Baie dankie Jaco dat jy so vinnig reageer indien jou hulp benodig word. Ons het baie lekker gebly by froggy en francolin als wat ons benodig het was daar sal beslis beyond the moon farm aanbeveel en weer kom kuier dis mooi rustig weg van die geraas."
"Vriendeliheid, hoflik, bedagsaam. Toeriste word net uitgebuit, een aktiwiteit was R600 en toe die skole sluit sommer R800."
"Enjoyed it there. Went on a boat cruise, walked in the Mall, museum, etc. Beautiful place with friendly people."