Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Perfekte area as jy die omgewing wil verken. Ons het Stormsrivier van hier af besoek."
"Hemel! Skoon strande, pragtige natuurskoon en baie vriendelike dorpenaars! Dorp is steeds verrassend Afrikaans en diensgeoriënteerd. Lekker om met honde te gaan stap en swem by Viswywers. Heerlik gesnorkel ook."
"Baie uitgebrei oor die jare, maar steeds 'n aangename plek om te bly - vernaamlik in die voorstad waar ons onsself bevind het."
"Dis 'n oulike dorp met genoeg aantreklikhede vir 'n gesin met kinders. Lekker weer en 'n lekker see. Die omgewing is mooi skoon en netjies en dis goed om te sien dat die dorp vooruitgaan met elke jaar wat verby gaan. Dis beslis een van ons gunsteling bestemmings."
"Mosselbaai is die plek om te wees. Daar is baie besienswaardighede en aktiwiteite vir oud en jong. Die mense is vriendelik."
"'n Pragtige dorp met vriendelike mense, ons het lekker gekuier by 'The grumpy goat' en Cafe Rust"