Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

Innikol 38

"Alles loop en lyk reg."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Dit bly net een fantastiese toeristebestemming, dankie Mosselbaai. "

Tuinroete

Villa Villekula Eco Lodge

"Pragtige deel van ons mooi land. "

George, Tuinroete

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Hou van George se skoonheid. "

Knysna, Tuinroete

Shell's Corner Cottage

"Pragtige toerismebestemming met baie om te sien en doen. Buitelugaktiwiteite, heerlike restaurante en pragtige winkels."

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Mossel Bay is the best place to be."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Bergland Vakansiehuis

"Rustige plek. Ek het nooit 'n huisie by die see gesoek nie, maar nou doen ek! Skoon, rustig, net perfek!"

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Mosselbaai is glad nie 'n slegte toeristebestemming nie. Ons verkies maar net Hartenbos."

Klaarstroom, Tuinroete

Klaarstroom Guest House

"Die rustigheid laat mens net lekker ontspan. Weg van die gewoel in die stad."

Mosselbaai, Tuinroete

The Bay Lodge

"Mosselbaai en omgewing bied uitmuntende ontspanningsvermaak, selfs in die winter. Die Diaz Express oggend-uitstappie na Glentana was heerlik en kan regtig aanbeveel word. Besoek ook Seeplaas by Grootbrak vir 'n heerlike ontbyt."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"'n Aangename plek om te besoek. Baie besienswaardighede, wynplase, Swartbergpas en vele ander."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"Ek het die besoek aan die Ou Tronk vreeslik geniet. Dit is deel van ons geskiedenis wat bewaar gebly het. Gaan maak beslis 'n draai daar."

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Daar is soveel om te doen en nooit genoeg tyd om alles te doen nie. Besoek gerus Mosselbaai Toerisme. Hulle is baie behulp saam en baie vriendelik. Baie dankie aan Dulin by Mosselbaai Toerisme vir jou uitstekende diens."

Knysna, Tuinroete

Elegant Quays Waterfront Apartment

"Beautiful, clean and friendly town."

Heidelberg, Tuinroete

The Heidelberger Self-catering Guest Suite

"Lovely, quaint town with so much natural beauty. Birdlife is amazing and a great place to hike."

George, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"George is die plek vir golfers. "

Tuinroete

Aloe Eden

"Pragtig, beeldskoon en 'n plek waar jy meegevoer kan word in die skoonheid van die natuur. 'n Plek waar jy kan gaan om net te ontspan en weg te kom van die gejaag van die besige stadslewe."

Plettenbergbaai, Tuinroete

ArchRock Resort

"Nie vir iemand wat die rustigheid van die natuur waardeer en wil geniet nie. Baie ontwikkel en baie duur."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma C12

"Baie interressante vakansiebestemming met baie plekke om te besoek."

Riversdal, Tuinroete

Oakdale Cottages

"Baie sķoon, gasvry dorpie."

Oudtshoorn, Tuinroete

88 Baron Van Reede Gastehuis

"So 'n rustige bestemming met pragtige argitektuur en heerlike kuier plekkies."

George, Tuinroete

8 on Wright

"Nice place to visit. Quite a few places to visit in and around George."

Die Crags, Tuinroete

Sweetwater Farm

"Die padwerke is nie lekker as dit gereën het nie en dink daar kan beter padtekens wees vir die wat van buite af kom ."

George, Tuinroete

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Great destination. Love visiting and would go back without hesitation."

George, Tuinroete

42 On Adderley

"Lovely, clean town with friendly people."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders 9

"Kaai 4 'n moet om by te gaan eet asook Diaz museum."

Blad
Blad 89 - Wys 2641 tot 2670
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang