Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3136 reviews.

Sinoville, Gauteng

Edelweiss Corporate Guesthouse

"Naby Kolonade-inkopiesentrum en ander besighede. Pragtige omgewing en natuurskoon."

Muckleneuk, Gauteng

Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk

"Baie naby aan Sunnyside wat veiligheid 'n faktor maak. "

Akasia, Gauteng

Casa de Ross

"Unfortuanetely not my scene; but Akasia is very central to all areas."

Heidelberg, Gauteng

Tuin van Eden

"Heidelberg is 'n baie mooi dorpie. Jammer dat die transport museum nie meer bestaan nie."

Heidelberg, Gauteng

Tuin van Eden

"Dis 'n dorpie wat baie ou geboue het en daar is 'n geskiedenis oor die dorp wat ek al opgelees het wat dit baie interessant maak!"

Rant-en-Dal, Gauteng

Camino Manor Guest House

"Rant-en-Dal is a charming part of Krugersdorp and, surprisingly, not as far out as I thought it would be. "

Rant-en-Dal, Gauteng

Welpie Guest House

"Het nie eintlik in die omgewing rondbeweeg nie. Dit wat ek gesien het - lieflike omgewing en verseker aan te bevele."

Heidelberg, Gauteng

Tuin van Eden

"Pragtige, netjiese dorpie."

Sandhurst, Gauteng

Elizabeth Manor Guest House

"Dit is 'n lekker ligging met baie om te sien in die omtrek."

Cullinan, Gauteng

Destiny Lodge - Cullinan

"Klein vriendelike dorpie met BAIE om te doen om nie eens van al die lekker eetplekke te praat nie!"

Waverley, Gauteng

Waverleysrest

"Baie netjiese gevestigde woongebied."

Muldersdrift, Gauteng

Hartley Manor Guest House

"Mooi landelike omgewing en sentraal geleë vir besienswaardighede en die stad."

Faerie Glen, Gauteng

Adelante Self Catering

"Dit was 'n netjiese plek en ons het baie lekker gebly."

Fourways, Gauteng

Green Park Manor

"Fourways had all the shops and restaurants one would want and is also close to Sandton and the Cradle of Mankind. It is also more reasonably priced than Sandton. It also offer a better option for travelers leaving for the Northern parts of South Africa, as traffic is not as bad and there are various route that can be taken."

Sinoville, Gauteng

Salve

"Die vele omliggende winkels, slaghuis en inkopiesentrums in die direkte omgewing was beslis 'n aanwins."

Raslouw, Gauteng

De Zoete Rust

"Raslouw is 'n baie mooi buurt."

Heidelberg, Gauteng

Tuin van Eden

"Pragtige dorp, kort regtig 'n groot vakansieoord."

Irene, Gauteng

Irene B&B

"Het konsentrasiekamp in Irene besoek. Was baie interessant."

Krugersdorp North, Gauteng

Rabbit Hole Hotel

"Skoon dorp en natuur is mooi."

Aston Manor, Gauteng

Footprints Airport Guesthouse

"Safe area with access to anything you could need for an enjoyable holiday."

Garsfontein, Gauteng

Xaviera Guest House

"Garsfontein is a quiet place to be with lots of different shopping complexes to choose between."

Cullinan, Gauteng

Kohandè Glamping

"Goeie, bekostigbare etes en interessante winkels."

Page
Page 104 - Showing 3091 to 3120
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers