Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.
"Ontbyt was heerlik behalwe die vrugteslaai was 'n blikkie slaai en nie regte vars vrugteslaai nie."
"Het 'n fantastiese, amptelike wildrit by Mongena Game Lodge gehad. Goed bestuur en uiters netjies."
"Soos enige kleindorpie is daar maar tekens van verval met slaggate. Die rivier is 'n groot bonus en dis baie rustig langs die rivier."
"Baie mooier en vriendeliker stad as Johannesburg en baie gemakliker om rond te beweeg."
"Ek woon in Pretoria, hier is baie om te doen, asook vriendelike mense oral waar jy gaan."
"We are from Johannesburg and needed a quiet, tranquil place for a retreat and this accommodation was ideal for our group. Shops, shopping centers and restaurants are a minute drive away."
"Beste restaurante/ pubs/ vibes en almal is vriendelik en lekker mense. Restaurante wat ons gunsteling was: Die Land, @ the Beach Bar, SowaarBar, Padstal en die Boerkombuis. Almal in 'n 10 km radius vanaf die Green Whisper. Dankie Pretoria vir al die braaibroodjies op julle menus! "
"Soos enige ander plekke op die platteland gaan Meyerton ook maar agteruit, maar darem nie so sleg soos ander plekke nie."