Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.

Pretoria, Gauteng

Absolute Farenden

"Was by Theuns Jordaan Tribute, so die naweek geniet in Pretoria."

Johannesburg, Gauteng

Zhantique Guest House 1

"Besoekers kan hulself maklik in 'n onveilige gebied bevind, "Maps" waarsku jou nie van gevaarlikke kortpaaie nie. Neem maar eerder die lang roete indien u onseker is van vinnigste roete. Selfoon seine met tye en gebiede soms af, en dit kan jou omkant vang. Let op en wees versigtig."

Pretoria, Gauteng

Accommodation @ Van's

"Pragtige omgewing met aangename besigtighede."

Pretoria, Gauteng

Luwaldi Gastewoonstel

"Pretoria is the best place to be."

Pretoria, Gauteng

32 On Lynburn

"Dis 'n plek wat baie ontspanning bied en dit is 'n mooi stad."

Pretoria, Gauteng

Corinne Place

"Vriendelike mense!"

Pretoria, Gauteng

Park Gables Guest House

"Skoon, vriendelik en so gasvry, wow!"

Johannesburg, Gauteng

Road Lodge Carnival City

"Sekere areas moet vermy word. Raak nou te gevaarlik."

Heidelberg, Gauteng

Picanha Guesthouse

"It's a quiet little town ideal for business and leisurely visits."

Johannesburg, Gauteng

Die Premier

"Almal was besonders vriendilik, bo verwagting."

Pretoria, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Soos die res van Suid-Afrika is veiligheid en swak dienslewering 'n groot probleem."

Johannesburg, Gauteng

Easy Stay - The Vantage 516

"The threat of shut down and stay away was worrying but otherwise great destination."

Johannesburg, Gauteng

Easy Stay - The Vantage 314

"There was the threat of shut down which was worrying but otherwise, Joburg is great."

Johannesburg, Gauteng

Easy Stay - The Median 210

"Despite the reputation as the crime capital - there are options like hop on and off and many historical sites."

Vereeniging, Gauteng

The Lazy Lamb Guest Suites

"Vereeniging is a beautiful place and there is also plenty to see."

Cullinan, Gauteng

Serene Luxury Retreat

"Er is weinig te doen in Cullinan. Geen vakantieplek."

Pretoria, Gauteng

Home at Harry's

"Pretoria bied baie aan 'n toeris wat bereid is om die verkeer te trotseer."

Johannesburg, Gauteng

Ailani Guest House

"Baie mense en vreeslike verkeer."

Pretoria, Gauteng

De Vreugd

"Besoek net as nodig."

Gauteng

Patrys Paradys

"Gauteng bied 'n groot verskeidenheid vakansiebestemmings van uitmuntende gehalte, soos Patrys Paradys. Besoek gerus vir Gauteng."

Roodeplaat , Gauteng

El-Ruze

"Was daar vir 'n troue, was net een dag daar."

Pretoria, Gauteng

Berghaan

"Ek is 'n gebore Pretorianer en sal die omgewing altyd aanbeveel."

Pretoria, Gauteng

Anna's Cottage

"Pretoria is 'n pragtige stad, met baie bome. Die verkeer is nogal swaar op sommige plekke."

Dinokeng, Gauteng

Delmarei Privaat Boskamp

"Dis 'n vreeslike mooi natuurkamp waar mens self roetes kan gaan deur ry in die reservaat"

Meyerton, Gauteng

The Angel River Villa

"Ons het slegs op Meyerton oorgeslaap, maar die omgewing het nie voorgekom asof dit 'n toeristebestemming sal wees nie."

Pretoria, Gauteng

The Crooked Forest

"Lots of shops closeby."

Johannesburg, Gauteng

Airport Lodge Guest House

"Verwaarloos en vuil, kan nie met Wes-Kaap vergelyk nie. Paaie in baie.swak toestand."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers