Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3143 reviews.
"Baie plekke om te besoek en het stunning inkopiewinkels. Shows by Sun Arena is 'n moet-sien."
"No reception services made it a little difficult, but furthermore the spa day is a must."
"Leeuwkloof valley het 'n paar lekker plekke wat min mense van weet. Cullinan is nie ver van hier af nie en die winkels en restaurante is van hoë gehalte. Daar is ook 'n hele paar plekke wat verblyf verskaf maar wat nog nie op LekkeSlaap is nie. Die Lion and Cheetah Sanctuary is sowat 10 km van Leeuwkloof Valley en dit was werklik 'n merkwaarderige ervaring."
"It has places to take kids and families, as both places we went to in Johannesburg we had so much fun, I would like to come back in future."
"Ons is van die Vrystaat, so die verkeer was bietjie rof. Maar die deel waar ons was is 'n mooi area."
"We were there at the start of a long weekend it would have been nice if the lodge could offer some brochure or A4 page with things happening in town for the specific period that you are there or some recommendations of what to do and visit in the area."
"Pretoria has a lot of nice things to see, but the traffic can be unpleasant especially during rush hours. Overall a very nice place to visit."
"I don't live in Johannesburg so don't really know the area that good. But my experience of JHB during my stay was not too bad."
"Pretoria voel altyd soos vakansie oor die klimaat en plantegroei. Die dele van Pretoria-Oos waardeur ek gery het was skoon en goed versorg."
"As mens deesdae reis, moet jy maar verby gate in paaie en beurtkrag kyk. Strate mooi skoon waar ons was."
"Baie goeie toeristebestemming en 'n baie lekker plek algeheel om te besoek. Soveel plekke om te besoek en te gaan bly."
"Baie load shedding sonder hulpmiddels soos solar of batterye, maak dit moeilik om te werk terwyl jy op reis is in hierdie stad. Verkeer is swaar en dis warm as jy geen lugreëling het in jou huis nie."