Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3121 reviews.
"Daar is soveel om te doen in Pretoria dat ek regtig sal aanbeveel dat hier meer verblyf kan wees. "
"Oor die algemeen alles wat ek van 'n stad verwag, maar baie van die paaie is in 'n slegte toestand. Ons moes vele slaggate trotseer."
"Die stad het agteruitgegaan en plakkers orals in parke en voor geboue is kommerwekkend asook baie rommel in parke en op straat."
"Baie oulike plekke in die omgewing om te besoek. Veral die Lion & Cheetah Sanctuary."
"Bronkhorstspruit lyk na 'n lekker plattelandse dorpie, maar ek weet nie of daar veel te doen is daar nie. Ek dink hulle lewer beter dienste (bv. SASSA/bestuurslisensies) as Pretoria."
"Pretoria is so big and has so much to offer. Just in that day we saw three different areas with different attractions and they all felt new and like being away from the city!"
"Germiston lyk ooglopend soos 'n rowwe en onveilige area."
"Hierdie kant van Magaliesburg is aansienlik stiller as die Westekant waar vragmotors op roete na Rustenburg 24 uur per dag die rus versteur vir almal teen die berg noord van die R24."
"Nie gedink Johannesburg-area is so rustig en veilig nie. Heerlike omliggende restaurante en kuierplekkies."