Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.

Wes-Rand, Gauteng

Saamrus Guest Farm

"Magalies is die beste!"

Johannesburg, Gauteng

Airport Inn B&B and Emerald Guest House

"Convenient. Excellent transport services."

Pretoria, Gauteng

Créer du Courage

"Besoek aan die Voortrekker Monument was besonders. Bring jou verkyker saam."

Dinokeng, Gauteng

Nyani Lodge

"Die bos naby aan die stad! Minder as ‘n uur se ry en mens kan die Groot Vyf sien!"

Dinokeng, Gauteng

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

"Dinokeng was pragtig na die reën."

Johannesburg, Gauteng

City Lodge Hotel Fourways

"Nie altyd veilig nie, mens moet selektief wees."

Pretoria, Gauteng

Leopardsong Manor

"Soveel lekker kuierplekke in omgewing. Alles wat nodig is om jou verblyf die moeite werd te maak is binne bereik."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Beka Idube

"An area with a host of places to stay, suiting, I think, every type of person. Close to Pretoria, just 45 minutes drive from my house. Close to Dinokeng, you can be in at the nearest gate within about 30 minutes."

Vaal Marina, Gauteng

Klipkraal Gasteplaas

"Ver genoeg van die huis af vir ’n breuk, maar naby genoeg om weg te gaan vir ’n naweek."

Pretoria, Gauteng

Home at Harry's

"Cradle of Humankind en Sterkfontein grotte was die moeite werd."

Pretoria, Gauteng

Greenwoods Selfsorg

"Ons is dalk te oud maar die stadsverkeer is te lawaaierig en o so besig! Sal volgende keer bietjie verder ry en dalk iets net buite 'n dorp gaan geniet!"

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Janharmsegat, so aantreklik dat mens nie kan help om 'n randjie of twee te spandeer nie. Al die besighede in Oak Avenue, vriendelik en netjies."

Johannesburg, Gauteng

Castle Lodge

"Net besig, die verkeer is net erg."

Pretoria, Gauteng

Amalfi Place

"Vanaf middel Januarie na Pretoria verhuis."

Johannesburg, Gauteng

Naomi's Place

"Hier is baie opsies van goed om te doen."

Pretoria, Gauteng

Berghaan

"We enjoyed our stay in Pretoria. Very nice place."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Lethula

"It was very hot so we did not see any wild life."

Pretoria, Gauteng

Greenwoods Selfsorg

"Better than Johannesburg, too many people. Lots of little malls everywhere."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Lethula

"Baie mooi area om te besoek."

Pretoria, Gauteng

Ginger Barn

"Rietvlei Natuurreservaat kan ek baie sterk aan beveel!"

Meyerton, Gauteng

Plaaskombuis Country Estate

"Quiet place for peace of mind."

Pretoria, Gauteng

Casa de Ross

"Very nice place."

Johannesburg, Gauteng

2 Op Terblanche

"Johannesburg is 'n wonderlike bestemming met 'n groot verskeidenheid plekke om te besoek."

Dinokeng, Gauteng

Maroela Treetop Lodge

"Die diere in die reservaat is maar skaars, moenie die Kruger verwag as jy daar inry nie, maar die bos is mooi, glo met game drives sal meer gesien word."

Dinokeng, Gauteng

Wagondrift Game Lodge & Spa

"Baie naby aan Pretoria en Johannesburg."

Johannesburg, Gauteng

Loeries Nest Guesthouse

"Create Hendrick Potgieter as more accessible, the congestion during peak times is very frustrating."

Dinokeng, Gauteng

Wagondrift Game Lodge & Spa

"Baie plekke toe weens COVID-19."

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1410
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang