Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"Die plek ontwikkel nog, maar is glad nie sleg nie. Bietjie verwarrend vir die eerste keer besoeker aangesien dit nie heeltemal soos meeste ander parke bedryf word nie. So ver die selfbestuur wild kyk gaan, maak seker jy kry jou permit en kaart by die ingang (die kaart is wonderlik, jy gaan hom nodig hê) en betaal sommer jou natuurbewaringsfooi terselfdertyd. Die paaie is darem goed onderhou en aangedui op die kaart, jy gaan ure in die bos kan spandeer. Maar dis 'n baie lekker wegbreek as jy eers verstaan hoe dinge werk en die diere begin sien en die bos begin waardeer!"
"We were there for a wedding, so didn't manage to see much of the surrounding area."
"Everything is close, so no need to travel to far to get what you need, you can walk there."
"Marister is 'n rustige omgewing amper plaas-atmosfeer, dit hang van elke persoon af, vir ons was dit ideaal stil en vreedsaam."
"Die area is duidelik nog nie ten volle ontwikkel nie, maar het lieflike moontlikhede. Indringerplante lyk asof dit 'n probleem mag wees. Self drive word bemoeilik deurdat die kaart ongelukkig nie die ander plaaslike paaie ook aandui nie. Die kaart vir self drive is ook op plekke onakkuraat en nie heeltemal op datum met paaie wat verander is nie. Pragtige wild en voëls! Die huidige voëlskuiling het nie veel opgelewer nie, maar meer voëlskuilings kan dalk later opgerig word? Uitstekende konsep, fantastiese plek! "
"Daar is so baie plekke wat ons nie van weet nie - klein juweeltjies."
"Google things to do en jy is verstom oor die min om te doen/sien. Daar is egter die Erfenis Museum met heerlike bier en 'n eetplek; Die Klipkerk - woon sommer die Sondagdiens by in jou kortbroek want hulle is baie gasvry; besoek van die vele historiese geboue; die karwag by die kerk het ons ingelig! "