Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3121 reviews.
"Hou maar van die Bosveld. Maar ons moet daarna toe gaan vir hospitale en kardiens."
"The road from Durban to JHB is becoming problematic because of the trucks on the road. Will have to consider flying next time which adds to extra organisation."
"My geboortestad. Jakarandastad. Het daar skoolgegaan en grootgeword. Was ook ’n student op Tukkies. ’n Uniek plek."
"Ons het 50 jaar in die omgewing gebly en vind alles nou net te groot, besig en haastig, so ons wil liewer nie enige kommentaar bydra nie."
"If you need peace and quietness, Ekukhuleni is a place to be plus the prices are very reasonable."
"Hekpoort is situated in the middle between Magaliesburg and Cradle of Humankind, thus a lot of sightseeing is guaranteed with a lot of driving around."
"Heerlik gekuier in Pretoria. Sou graag Melrose Huis wou besoek maar dit was nie oop nie. Die boeremark in Silverton, Saterdagoggend was die hoogte punt van ons kuier."