Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Lyttelton, Gauteng

Lapalosa Lodge

"Lots of restaurants around and Mr Delivery very efficient. "

Dinokeng, Gauteng

Elephant Waterhole

"Prys is nie sleg om toegang te kry nie en daar is baie wild om waar te neem."

Benoni, Gauteng

RSA Lodge Benoni

"Safe and very friendly environment/area."

Meyerton, Gauteng

The Coral Door

"Netjies dorp, alhoewel ek nie dink daar's te veel toerisme-aantrekking nie."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Alles was mooi en pragtig groen na die lekker reën."

Dinokeng, Gauteng

Elephant Waterhole

"Die plek ontwikkel nog, maar is glad nie sleg nie. Bietjie verwarrend vir die eerste keer besoeker aangesien dit nie heeltemal soos meeste ander parke bedryf word nie. So ver die selfbestuur wild kyk gaan, maak seker jy kry jou permit en kaart by die ingang (die kaart is wonderlik, jy gaan hom nodig hê) en betaal sommer jou natuurbewaringsfooi terselfdertyd. Die paaie is darem goed onderhou en aangedui op die kaart, jy gaan ure in die bos kan spandeer. Maar dis 'n baie lekker wegbreek as jy eers verstaan hoe dinge werk en die diere begin sien en die bos begin waardeer!"

Winchester Hills, Gauteng

Winchester Guest House

"Just work on few maintenance."

Donkerhoek, Gauteng

Pearl Guest House

"We were there for a wedding, so didn't manage to see much of the surrounding area."

Kookrus, Gauteng

The Angel River Villa

"Veilige omgewing. Stil en rustig."

Randpark Ridge, Gauteng

88 on Kayburne

"Everything is close, so no need to travel to far to get what you need, you can walk there."

Faerie Glen, Gauteng

Corinne Place

"Mooi omgewing en naby aan groot sentrums."

Marister, Gauteng

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden

"Marister is 'n rustige omgewing amper plaas-atmosfeer, dit hang van elke persoon af, vir ons was dit ideaal stil en vreedsaam."

Bedfordview, Gauteng

6 on Acacia Guesthouse

"The place is good and I liked it."

Dinokeng, Gauteng

Owl Spot

"Die area is duidelik nog nie ten volle ontwikkel nie, maar het lieflike moontlikhede. Indringerplante lyk asof dit 'n probleem mag wees. Self drive word bemoeilik deurdat die kaart ongelukkig nie die ander plaaslike paaie ook aandui nie. Die kaart vir self drive is ook op plekke onakkuraat en nie heeltemal op datum met paaie wat verander is nie. Pragtige wild en voëls! Die huidige voëlskuiling het nie veel opgelewer nie, maar meer voëlskuilings kan dalk later opgerig word? Uitstekende konsep, fantastiese plek! "

Wapadrand, Gauteng

Koru Guest House

"Verkeer is baie erg."

Sandton, Gauteng

No 5 on Franschoek

"Besigheid, nie 'n toeriste-bestemming nie."

Bryanston, Gauteng

The Wesley Boutique Hotel & Spa

"Goeie area naby gerieflike winkelsentrums."

Mulbarton, Gauteng

59 on True North Guest Rooms

"Dis sentraal. Dis net 'n besige deel."

Gauteng

Elandsfontein Farm

"Onveilig, verkeer, ongeskikte padverbruikers. "

Wes-Rand, Gauteng

River Dance Cottage

"Wat 'n wonderlike wegbreek en so baie om te doen so naby aan die stad."

Wes-Rand, Gauteng

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

"Het nie geweet daar is so baie aktiwiteite nie."

Bedfordview, Gauteng

Luxury Cottage

"Very centralised."

Kookrus, Gauteng

The Angel River Villa

"Close to highway, next to river, shops nearby."

Wes-Rand, Gauteng

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

"Daar is so baie plekke wat ons nie van weet nie - klein juweeltjies."

Kameeldrift-Oos, Gauteng

BietjiePlaas

"None other, a lovely place."

Heidelberg, Gauteng

Heidelberg Lodge

"Google things to do en jy is verstom oor die min om te doen/sien. Daar is egter die Erfenis Museum met heerlike bier en 'n eetplek; Die Klipkerk - woon sommer die Sondagdiens by in jou kortbroek want hulle is baie gasvry; besoek van die vele historiese geboue; die karwag by die kerk het ons ingelig! "

Blad
Blad 52 - Wys 1531 tot 1560
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang