Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"Pragtige diere waarvoor jy nie hoef te gaan soek nie. Hier het ek meer diere gesien as wat ek al ooit in die Krugerpark gesien het."
"Update klerekaste van kleiner kamers en sorg dat geysers groot genoeg is vir gaste wat deel en parkering kan ook aandag aangegee word! Verder tip-top! Het gehou van binnenshuise swembad."
"Het nie veel tyd gehad om die area te verken, maar dit lyk na 'n rustige buurt."
"Ken nie die woonbuurt nie. Het gedink dit is 'n netjiese buurt, ongelukkig is daar strate wat baie verwaarloos is."
"Wow, what a place. I don't even have words to explain the beauty and cleanliness. Lovely place. We enjoyed ourselves."
"The reserve is a beautiful place. I wish guests staying over could be given a special pass because we asked to pay R80 when we went to the shops and told that we have to pay the same amount the following day. My partner negotiated with them and we were given a letter to produce the following day."
"Nie te ver van Internasionale Lughawe. Groot sentrums in radius van 7 km. Was meer as voldoende vir ons doeleindes. "