Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.

Dinokeng, Gauteng

Nyani Lodge

"Mal oor Dinokeng! Groot 5 op jou voorstoep! Goeie waarde vir geld."

Dinokeng, Gauteng

Tshikwalo Lodge

"In die 3 dae wat ons baie rondgery het op die "self-drive" roetes het ons geen teken van die sogenaamde Groot 5 gesien nie. Die boksoorte, sebras en kameelperde is redelik volop."

Gallo Manor, Gauteng

Tudor Lodge and Tours

"Very centrally located, safe and friendly people."

Pretoria, Gauteng

Mont Paradiso

"'n Stad wat meer bied as wat mens verwag, veral as jy in geskiedenis en kultuur belangstel. Naby aan baie ander toeristebestemmings en verrassend baie natuurreservate."

Donkerhoek, Gauteng

Pearl Guest House

"Oulike plekke vir troues."

Centurion, Gauteng

Norfolk Pine Guest House

"Die plek is baie ver van alles af en is naby die informele nedersetting. Dis glad nie veilig eers om na die naaste Spar te gaan nie. Ek is bitter spyt ek het die plek bespreek. Ons het baie geld op Uber spandeer om iewers te kom, so ek sou eerder nader aan die dorp wou bly vir duurder wat nader is aan als."

Moreletapark, Gauteng

Ruby Rose Guest House

"Area met als wat nodig is."

Weltevreden Park, Gauteng

Wisteria Lodge

"Wonderlike area waar jy maklik weg vind na ander plekke."

Waterkloof Ridge, Gauteng

L'Abri

"Dit is pragtig daar en rustig daar."

Hekpoort, Gauteng

Magalies Mountain View Cottage

"Vir 'n rustige wegbreek uit die stad is die ideaal. Mens kan afskakel en net ontspan."

Pretoria-Oos, Gauteng

Menlyn Apartments

"They will see me again."

Garsfontein, Gauteng

730 On Sher

"Chilled, clean and most importantly safe."

Queenswood, Gauteng

Queensrest

"Sentraal geleë vir besigheid."

Parkhurst, Gauteng

Little Forest Guest House

"Min plekke om te eet waarby kinders kan speel. "

Fourways, Gauteng

Serendipity Cottage

"Safe, secure and beautiful. "

Lynnwood Ridge, Gauteng

Maribelle's Bed & Breakfast

"Sentraal geleë naby 'n aantal inkopiesentrums."

Waterkloof Glen, Gauteng

The Aviary

"Fantastiese ligging in Pretoria. My GPS was net bietjie deurmekaar om by die korrekte hek van die veiligheidsarea in te gaan, maar die groot aanwysings maak dat mens maklik jou bestemming bereik. Dis werklik naby Menlyn en die hoofweg."

Dinokeng, Gauteng

Isilwane Bush Camp

"Naby bosveld naweek wegbreek!"

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Vir ons kort wegbreke gaan ons altyd Magaliesburg toe."

Centurion, Gauteng

Inyameko BnB

"Die verblyf is lekker naby aan Forest Hill City waar ons tot laat aand ge-ysskaats het."

Dinokeng, Gauteng

Katekile Escapes - No 39 Hunters Pride

"Lekker naby die stad. Wilsritte se pryse verskil vanaf R180 pp tot R300 pp. Bespreek vroegtydig."

Rietfontein, Gauteng

Vivian's Cottage

"Lovely quiet area with everything close by."

Theresa Park, Gauteng

Protea Huis

"Rustig en veilig. Dankie Protea Huis."

The Reeds, Gauteng

Bedford Manor

"The Reeds is maar 'n woonbuurt met winkels naby: Spar, Romans Pizza ens."

Gauteng

Ezemvelo Nature Reserve

"Gauteng has some really nice places to explore!"

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"Lekker vinnige wegbreek na-aan die stad."

Die Wilgers, Gauteng

Wilgers Guest House

"It is beautiful and very near to the hospital."

Rietfontein, Gauteng

Ciara Guesthouse

"My waarneming is dat Rietfontein 'n ou deel van Pretoria is, teenoor byvoorbeeld Montana net agter die Magaliesberg wat 'n meer moderne voorkoms asook groot winkelsentrums, sportgeriewe en toegang na talle gewilde handelsmerke bied. Rietfontein is plat en kouer in die winter, teenoor die noordekant van die berg wat 'n subtropiese klimaat saam met 'n uitsig noordwaarts bied. Gawe en vriendelike inwoners en gerieflike oornagverblyf ten spyt, vermoed ek Rietfontein kan doen met 'n vernuwingstrategie."

Blad
Blad 76 - Wys 2251 tot 2280
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang