Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3060 reviews.
"Ons was by The Crooked Tree hondepark. Lieflike park met netjiese, skoon geriewe. "
"Dinokeng is an amazing reserve with a lot of potential! We look forward to visiting again."
"Ek dink mens bly net daar as jy naby die lughawe wil wees. Het onveilig gevoel. Maar ideaal as jy naby die lughawe wil bly."
"Ons het nie die moed gehad om rond te loop nie. Nie veilig gevoel nie. Het so in die verbyry van die bekende name op geboue raak gelees."
"Aandag kan gegee word aan klein dingetjies soos krane wat nie werk nie. Oor die algemeen is dit ‘n ideale bestemming in die warboel van stadslewe."
"In Magaliesburg self is daar nie veel attraksies nie. Dit lyk of heelwat van die plekke wat in die omgewing was, nie meer bestaan nie of daar is net nie aanwysingsborde sodat mens dit kan vind nie."