Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.

Die Wilgers, Gauteng

485 on Teresa

"Mooi area, baie stil en veilig."

Sinoville, Gauteng

Salve

"Vir ons is dit nogal naby alles wat ons gewoonlik wil doen. Ons is van Ermelo af, en ons sal graag brosjures van plekke en inligting van daardie omgewing wil hê sodat 'n mens die omgewing meer kan benut en besigtig oor 'n naweek."

Silverfields, Gauteng

Pam's Place SA

"Baie rustige area."

Faerie Glen, Gauteng

Corinne Place

"Rustige omgewing, naby die hoofweg en groot winkelsentrums."

Bartlett, Gauteng

Castle Lodge

"Sentraal geleë en uitstekend vir reisigers wat van O.R. Tambo gebruik maak."

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"My first visit to Dinokeng and what an awesome surprise. Definitely a weekend or holiday destination with plenty of accomodation from camping to sophisticated lodges/hotels. Animals in abundance and bird life amazing."

Sinoville, Gauteng

Mi Casa Selfsorg

"Very close to main shopping centres."

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Lekker naby Johannesburg."

Dalview, Gauteng

Die Dekkers Self-Catering

"Baie sentraal geleë en naby winkelsentrums."

Dinokeng, Gauteng

Kohandè Glamping

"Thank you Dirk for your hospitality!"

Lynnwood, Gauteng

AAA Accommodation

"Everything someone needs is around."

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"I would have preferred to have mosquito repellent as added to the cabin. Other than that, the place is a hidden nugget."

Faerie Glen, Gauteng

Fa'Trez Guest House and Spa

"Dis 'n stil en rustige woonbuurt naby alle geriewe."

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Lovely little village with everything you need. Friendly people and beautiful scenery."

Elarduspark, Gauteng

Private Apartments

"Naby alles. Sentraal en naby die hoofweg."

Elarduspark, Gauteng

Private Apartments

"Goed geleë vir sportliefhebbers wat rugby en krieket in Pretoria, Centurion en Johannesburg wil bywoon."

Dinokeng, Gauteng

Nyani Lodge

"'n Juweel so naby aan die stad."

Gauteng

Die Melkstal

"Ons besef nie die asemrowende natuur reg op ons deurstoep nie."

Wapadrand, Gauteng

Koru Guest House

"Wapadrand het 'n ideale ligging. Die area is rustig en veilig en baie sentraal geleë. Daar is winkelsentrums en restaurante en vermaak baie naby as 'n mens moeg raak van die rustigheid wat Wapadrand bied. "

Temba, Gauteng

Tshikwalo Lodge

"It's my home town - will be able to organise a party at short distance. "

Dinokeng, Gauteng

Thala Thala

"Fantasies om die groot 5 so naby die stad te kan beleef. Ons het die olifante so geniet en dit was 'n absolute belewenis om dit so naby te kon belewe en Dinokeng is absoluut 'n moet vir elke besoeker aangesien daar so baie wild is om te sien."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Dit was ons eerste besoek aan Dinokeng. Alle paaie is grondpad neem dit in ag."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Het verwag om 'n bietjie meer diere op die self-bestuurroete te sien."

Dinokeng, Gauteng

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Ons het 3 van die groot 5 gesien tydens ons 3 dae se ry in die Park. Ons was selfs gelukkig genoeg om die leeus by 'n vangs te sien vreet. Dinokeng sal ons Johannesburgers definitief weer sien. "

Elarduspark, Gauteng

Private Apartments

"Die paaie in die omgewing was van so 'n swak gehalte dat ek nie my lisensiegeld elke jaar sal betaal nie en nog minder E-Tolls."

Ravenswood, Gauteng

Afrique Boutique Hotel OR Tambo

"The only thing short is maybe shade netting for the parking area."

Page
Page 83 - Showing 2461 to 2490
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers