Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.

Lyttelton Manor, Gauteng

Die Eend

"Naby aan restaurante, shopping malls en take aways."

Hekpoort, Gauteng

Magalies Mountain View Cottage

"Naby eetplekke soos Die Ou Pastorie en Black Horse is ‘n moet."

Jukskei Park, Gauteng

Villa Schreiner

"Jukskei is close to Fourways bustle with the big advantage that this suburb is quiet and peaceful."

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"Dinokeng het baie ontwikkelingsmoontlikhede. Dis 'n riem onder die hart om te weet daar is steeds mense wat die natuur wil bewaar. Dis net jammer van die openbare pad wat deurgaans verkeer deurlaat."

Erasmuskloof, Gauteng

Cosy Cottage

"Pragtige omgewing bo teen die berg, wonderlike uitsig en baie veilig."

Paulshof, Gauteng

The Pepper Tree B&B

"If you need a quiet, friendly getaway, it is an ideal place to go."

Riviera, Gauteng

Dee's BnB

"Good and better."

Pretoria-Oos, Gauteng

Casa Toscana Lodge

"Dit is gerieflik naby Menlyn Winkelsentrum en Menlyn Maine en die casino."

Bedfordview, Gauteng

Sweet Home

"Veilige omgewing en vriendelike mense."

Wilgeheuwel, Gauteng

Milly's Touch Studios

"Wilgeheuwel is vir ons plattelanders 'n droombestemming met al die winkelsentrums en top restaurante."

Kyalami, Gauteng

Cherry Lodge

"Great restaurants at Kyalami."

Vereeniging, Gauteng

Xeriba's Guesthouse

"Paaie is in 'n patetiese toestand. Het met my motor deur 'n slaggat gery aangesien daar ook nie voldoende straatbeligting is nie. Swak."

Elarduspark, Gauteng

Private Apartments

"Stil omgewing naby aan hoofweë en Menlyn Mall."

Villieria, Gauteng

Waverleysrest

"Winkels en restaurante is nabygeleë en die area heel veilig."

Garsfontein, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Mooi rustige woonbuurt."

Moreletapark, Gauteng

Picasso Guest House

"Hier is baie om te doen in en om die omgewing. "

Dinokeng, Gauteng

Abendruhe Lodge

"Ongelooflike bestemming om wild te geniet en nog steeds naby die stad en lughawe te wees. Klomp restaurante in Dinokeng met variasie van lekker kos."

Dinokeng, Gauteng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Selfry-roete is by tye baie moeilik om te volg met nie al die paaie wat aangedui is nie, en die roete nommers dui nie orals aan wat die nr van die volgende baken is nie. Maar dit is ook lekker om net rond te ry as jy tyd het. "

Colbyn, Gauteng

Goodey's Guesthouse

"Gerieflik naby Loftus."

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Dit is 'n baie eklektiese, rustige plek met 'n interressante karakter."

Dinokeng, Gauteng

Rooibank

"Ons het die bos en die wilde diere baie geniet, ons het die hele reservaat platgery en dit was wonderlik. Die kaart is moeilik om te verstaan, maar het meer sin begin maak soos wat ons die plek leer ken het. Toiletgeriewe is skraps. Dit is 'n heerlike bestemming, na aan Pretoria en ons sal beslis weer daar besoek aflê."

Silverfields, Gauteng

Pam's Place SA

"Silverfields is a peaceful and clean neighbourhood, that is close to shops and places so you wont struggle getting around."

Edenvale, Gauteng

Flying Falcon Guesthouse

"Edenvale is vir ons eerder die mees geskikte en sentrale punt vir naby skole vir sport byeenkomste, Oliver Tambo Lughawe en die Mall of Africa."

Pomona, Gauteng

OR Tambo Guest House

"Anwysings vanaf Great North sal wardeer word."

Blad
Blad 80 - Wys 2371 tot 2400
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang