Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.

Lanseria, Gauteng

Lanseria Country Estate

"Die assistent kok het nie geweet hoe om spek gaar te maak nie, dit was rou, wors was ook nie gaar nie en kon ook nie perculated koffie maak nie. Koffie beker vol moer gekry. Maar het baie lekker gebly. "

Fourways, Gauteng

8 Ibis Lane Guest House

"Gerieflik naby Montecasino."

Rietfontein, Gauteng

Ciara Guesthouse

"Rietfontein seemed like a quiet, safe suburb but it is not a tourist destination. Great stay for a business trip."

Dinokeng, Gauteng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Ek dink oor 5-10 jaar gaan dit enige park kompetisie gee. "

Garsfontein, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Was so lekker aan die hospitaal en naby aan Menlyn."

Fourways, Gauteng

Green Park Manor

"Het net oornag. "

Florida Heuwels, Gauteng

Gold Crest Guesthouse

"Not a great holiday destination, but perfect for the business or overnight stay. "

Linden, Gauteng

Eaglesnest on 110 3rd Street

"A beautiful suburb which is tranquil and peaceful."

Dinokeng, Gauteng

Lakeview Cottage

"Die dorpie self is netjies en gasvry. Sal graag weer op n geleentheid daar n naweek wil spandeer om alles te kan besigtig. "

Kyalami, Gauteng

Cherry Lodge

"Lots of things to do. Many malls. A good base to explore nearby areas. "

Noordheuwel, Gauteng

Aviators Retreat

"Baie om te sien en te doen."

Dinokeng, Gauteng

Kohandè Glamping

"Het Saterdag na die Dinokengreservaat gery en dit was heerlik. Alhoewel Kohande en die reservaat in die bos is, is jy nie ure se ry van die huis af nie. Rus en vrede 'n klipgooi ver."

Lyttelton Manor, Gauteng

Grace Accommodation

"Lyttleton Manor is an old suburb but a very neat suburb."

Dinokeng, Gauteng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Dinokeng is 'n mooi resevaat met baie wildediere om te sien. Arlington Brewery & Cidery is 'n geseligge kuierplek met die lekkerste kos!"

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Magaliesburg - is regtig 'n "juweel". So mooi. Baie oulike winkeltjies langs die pad. Vintage Amber - lekker ontbyt daar geeet, pragtige goedjies om te koop. Die roomysfabriek La venezania - watse bederfie."

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"Hoewel ons net 2 van die Groot 5 gesien het, was daar baie ander wild om te sien. Reik voëllewe."

Linden, Gauteng

Cherry Tree Cottage Linden B&B

"Mooi voorstad met oulike winkels en restaurante."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Roetes baie mooi duidelik aangetoon."

Glen Marais, Gauteng

Journey's Inn Africa Airport Lodge

"Baie vliegtuig-lawaai oor area as gevolg van lughawe se aanloopbane."

Akasia, Gauteng

La Frans Guest House

"I was there for work, not recreation, so it's proximity to the factory I was visiting was more important to me than the area itself."

Dinokeng, Gauteng

Five Pebbles on Piece of Africa

"Ons is al daaroor om net deur Dinokeng te ry indien ons in die omtrek is en sien altyd diere!"

Erasmus, Gauteng

Guesthouse @ 21

"We travelled to Erasmus for a race so only stayed for the running race and then left."

Colbyn, Gauteng

3 @ Marion Guesthouse

"Nie baie besienswaardighede nie, maar wel naby groot inkopiesentrums. "

Lanseria, Gauteng

Meraki Country Manor

"Slegs sewe minute se ry van Lanseria Lughawe af."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Waar is al die wild weggesteek?"

Elarduspark, Gauteng

Private Apartments

"Net 'n bietjie te ver van sekere plekke, maar andersins baie sentraal geleë."

Elarduspark, Gauteng

Private Apartments

"Stil en veilige omgewing."

Blad
Blad 83 - Wys 2461 tot 2490
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang