Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.

Dinokeng, Gauteng

Sunset Bush Camp

"Mens hoef nie ure te ry om die Kruger Wildtuin te besoek nie. Ek beveel Dinokeng ten sterkte aan vir enige iemand wat wil wegbreek en net weer die natuur te kan waardeer."

Sunninghill, Gauteng

Sunninghill Guest Lodge

"Voorkoms baie netjies en aantreklik."

Dinokeng, Gauteng

Koedoesrus Boskamp

"Die personeel by die hekke en Camp Discovery was ongelooflik vriendelik en behulpsaam."

Linden, Gauteng

Eaglesnest on 110 3rd Street

"Gerieflik en veilig, met baie eetplekke in die nabyheid. Ek kan definitief Linden aanbeveel."

Dinokeng, Gauteng

Hunters Pride 39

"Baie mooi plek, en lekker naby, ek is net nie seker oor die sekuriteit naby die hek nie, maar ons was ver in en het ook die leeus as wagte. "

Bartlett, Gauteng

Castle Lodge

"It was excellent service."

Wes-Rand, Gauteng

Hartley Manor Guest House

"Daar is heelwat besienswaardighede en geskiedkundige plekke om te besoek. Beslis die moeite werd."

Queenswood, Gauteng

1202 on Cowgill Guest Room

"Kon gaan draf in die omgewing en het baie veilig gevoel."

Vereeniging, Gauteng

Hananja Guesthouse

"Nie veel om te doen nie veral vir jong mense. Jy moet baie meer geld as normaal vat om iets te kan doen."

Hekpoort, Gauteng

Steynshoop Valley Lodge

"Daar is baie deftige eetplekke en lodges, maar nie regtig veel meer as dit nie. Black Horse brewery is 'n pragtige plek om by te gaan eet."

Pretoria-Oos, Gauteng

Grace Haven Gastehuis

"Pretoria-Oos is volgens my nie regtig 'n groot toeriste bestemming nie maar is baie maklik binne bereik met baie goeie paaie. Ek verkies om die deel as basis te gebruik om ander plekke te besoek."

Magaliesburg, Gauteng

Nullarbor Cottages

"Absoluut mal oor die asemrowende natuurskoon!"

Hatfield, Gauteng

The Village in Hatfield

"Sal graag wynglase in die kamer wil hê. Die vertrek is gedurende die aand nog lig, weet nie of dit dalk te veel buiteligte is wat nie afgeskakel is nie, miskien kan 'n gordyn by die deur dalk help."

Dinokeng, Gauteng

Ngiri Safaris

"Skoon, netjies en goed instand gehou - perfekte plek om 'n naweek uit Gauteng weg te breek"

Dinokeng, Gauteng

Sunset Bush Camp

"Het nie baie wild gesien nie. Was baie ruig, maar was nogtans baie lekker."

Carletonville, Gauteng

Kaya Selati

"Ons verblyf was baie naby aan Johannesburg Skydiving Club en dit was 'n groot plus! Die nuwe mall maak 20:00 toe en het geen eetplekke vir aandete nie, maar die Spur in die dorp was oop en het goeie diens gegee. "

Pretoria-Oos, Gauteng

Falling Feather Inn

"As ek ooit in Pretoria moet bly eendag, sal my voorkeur Val de Grace wees!"

Meadowbrook, Gauteng

BM Gardens

"A bit industrial and noisy."

Lynnwood Ridge, Gauteng

Maribelle's Bed & Breakfast

"Lovely place, will go any time. "

Queenswood, Gauteng

Queensrest

"Dankie vir lekker behuising wat so mooi skoon en versorgd is!"

Mountain View, Gauteng

Sgegede Guest House

"It's close to the wonder park mall, so it was easy for us to do shopping. It's also close to the memorial union building for our tourists to know about our history. "

Lanseria, Gauteng

Lanseria Country Estate

"Die verblyf kan verseker aanbeveel word weens die ligging, ontspanne atmosfeer en verskeie aktiwiteite wat van daar gedoen en ervaar kan word."

Bailey’s Muckleneuk, Gauteng

37 on Charles

"'n Mens moet meer tyd daar spandeer om die area beter te leer ken. Dis egter 'n baie goed gevestigde area - boomryk ens. 'n Ideale omgewing om in rustig te raak na 'n besige dag. "

Queenswood, Gauteng

Queensrest

"Kyk na die wamwaterstelsel. Nie genoegsaam vir alle vebruikers nie. "

Waverley, Gauteng

Waverleysrest

"Naby Hatfield, winkelsentrums, ens. "

Waterkloof, Gauteng

Vintage on Main

"Baie mooi area, met toeriste-aantreklikhede in die nabye omgewing. "

Blad
Blad 88 - Wys 2611 tot 2640
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang