Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3077 reviews.

Muckleneuk, Gauteng

186Ridge

"Goed geleë."

Hekpoort, Gauteng

Magalies Tranquil Haven

"Genoeg toeriste-aantreklikhede in die omtrek."

Nigel, Gauteng

Seldre Guesthouse

"Ons was te kort daar om sinvol kommentaar te lewer maar die indruk met deurry was netjies. "

Fourways, Gauteng

Green Park Manor

"Naby Montecasino en Teatro."

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Oulik - 'n besoek werd!"

Dinokeng, Gauteng

Sunset Bush Camp

"Ons sal definitief weer gaan kuier"

Dinokeng, Gauteng

Beka Idube

"Die een ding wat my wel gepla het, is dat Beka Idube buite die Dinokeng Natuurreservaat val. Ons voel dat ons bietjie om die bos gelei is omdat ons gedink het dat ons binne/naby die reservaat gaan tuisgaan. Dit val wel binne die 'Greater Dinokeng area" - wat eintlik nogal groot is. Ons is baie lief vir die Dinokeng Natuurreservaat en het spesifiek gesoek vir blyplek binne die reservaat; Beka IDube was amper 40 km via 'n grondpad na die Dinokeng Natuurreservaat se "self drive" area. Ons voel dat dit dalk meer promenent op die beskrywing behoort te wees."

Linden, Gauteng

Panhandle Place Cottages

"Linden is gerieflik naby die dinamiese gewoel van Johannesburg, maar lieflik groen, rustig en merkwaardig vriendelik. Mettertyd maak 'n paar interessante winkeltjies en restaurante hul verskyning, en Linden word beslis al meer 'n bestemming in sy eie reg. "

Queenswood, Gauteng

Queensrest

"Gerieflik naby die hoofpad en 'n inkopiesentrum."

Erasmuskloof, Gauteng

Cosy Cottage

"Die mense is vriendelik."

Dinokeng, Gauteng

Ngiri Safaris

"Dinokeng is perfek vir 'n naweekwegbreek. Naby en baie maklik om te bereik. "

Dinokeng, Gauteng

Beka Idube

"Dit is lekker naby vir ons om vir 'n naweek weg te gaan."

Sandton, Gauteng

Sunninghill Guest Lodge

"What an incredible city. "

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Ons het nie groot wild gesien nie, so ek dink daar is te min. 'n Mens ry ook nogal baie onder kragkabels, iets wat ek voor die tyd sou wou weet. "

Linden, Gauteng

5th Avenue Gooseberry Guest House

"'n Mens raak deurmekaar met 5th Avenue en 5th Street. "

Kyalami, Gauteng

Cherry Lodge

"The road to the lodge could be better if it was swept every now and then."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Was heerlik om self rond te ry en wild te gaan kyk en ons sal weer gaan! Goeie waarde vir geld! Het baie wild gesien, behalwe olifante, maar hopelik volgende keer. "

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Bietjie aan die stil kant, verwarring met paaie agv gebrek aan aanwysings."

Linden, Gauteng

5th Avenue Gooseberry Guest House

"Lekker, unieke en interessante eetplekke en winkeltjies om elke hoek en draai."

Die Hoewes, Gauteng

Lapalosa Lodge

"Baie goeie en veilige toerismebestemming."

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Was baie droog agv van watertekort en droogte. Cullinan is 'n pragtige ou myndorp. "

Impala Park, Gauteng

2 Op Terblanche

"Bardene is naby winkelsentrums en die lughawe geleë."

Magaliesburg, Gauteng

Woodland Gardens

"Nice and quick break out of the city within an hours drive. "

Pretoria East, Gauteng

Selfsorgwoonstel Garsfontein

"Ek is oorspronklik van Pretoria, so vir my was dit heerlik!"

Queenswood, Gauteng

Queensrest

"Ek kom verseker in Julie weer en vertel dit vir al weet leef en beef!"

Page
Page 91 - Showing 2701 to 2730
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers