Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3121 resensies.
"Sandown guesthouse is a great place to stay in the upmarket suburb of Sandton. The service is great and the house is upmarket. The hosts are fantastic and are very quick to respond to your needs."
"Dinokeng is wonderful! The roads are well kept and the wild life is flourishing. It costs R250 plus the gate fee of R30 per day to be able to explore the off road routes, they could manage it all a bit better. "
"Uitstekende ligging. Naby Loftus en toegangsroetes maklik. Ook naby baie besienswaardighede en baie veilig."
"Heidelberg het nog altyd 'n besondere bekoring gehad (die omgewing en sy mense ingesluit)."
"Mooi gedeelte van Johannesburg. Naby Muldersdrif en Botaniese Tuine."
"Dit is 'n heerlike bosveldomgewing wat sommer 'n klipgooi uit Pretoria is en een kan sommer vir 'n naweek wegbreek."
"Ek ken ongelukkig nie Edenvale nie, maar die paar keer wat ons per motor moes ry, het ek gehou van wat ek sien. Dit lyk na 'n boomryke, aangename buurt om te woon, met die skool en die winkelsentrum baie sentraal geleë. "
"Dinokeng baie mooi en lekker naby aan Jhb. Ons het op ons eie wildritte gegaan en dit was nie te wonderlik nie, het maar min diere gesien. Daar is baie heerlike restaurante in die area."
"Only one hour drive from our home and amazing bush holiday right on our door step, will be back soon. "
"Excellent place, great staff, neat and tidy. Chris is always friendly and helpfull. Will definitely come again. Love the improvements done since last year."
"Goeie wegbreek van die stad, beveel mense aan om te gaan as hulle "rus en stilte" kort. Was 'n voorreg om net te kon aftrek en in 'n "ander plaas" te kon in ry. Sal beslis weer gaan."
"Ek glo dat sodra die bouwerk wat tans aan die gang is daar afgehandel is, gaan hierdie gastehuis nog meer van krag wees."
"I went to play in a golf tournament & would recommend the courses but as a tourist destination I would not recommend it."
"The area where the townhouses are situated is quite noisy and bright street lights are a bit of a discomfort when sleeping. Otherwise the location was very convenient for travelling to Birchwood conference centre and back."
"As 'n hotel voel ek dat hul restaurantgeriewe kan verbeter om middagetes en aandetes te gee en die kroeg oop te hou. Mense wil wegkom van die gejaag en kwaliteittyd spandeer en wil nie heeltyd op die pad wees om by ander plekke te gaan eet of iets drink nie. Die pryse is heeltemal te hoog vir wat jy kry. "
"Baie goed. Ek het drie maande gelede Brits toe verhuis en gaan gereeld nog my besigheid doen in daardie omgewing."
"Silver Lakes is baie veilig, rustig en skoon. Ek sal weer gaan kuier verseker!"