Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.

Dinokeng, Gauteng

Foreva Wild

"Dit is wonderlik dat die groot vyf binne 'n uur se ry bereikbaar is."

Pretoria-Oos, Gauteng

Willows Guest House

"Dit is goed geleë en bied verskeie winkelsentrums, aktiwiteite en teaters, ens. aan."

Dinokeng, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Baie lekker dorp om te gaan ontspan. Lekker eetplekke en klomp goed om mens mee besig te hou. Dis verseker 'n moet om te gaan besoek."

Pretoria-Oos, Gauteng

Wilgers Guest House

"Gunsteling gedeelte van die stad!"

Pretoria-Oos, Gauteng

Waterfalls Boutique Hotel

"Een van di mooiste plekke. Kamer is pragtig. Diens is uitstekend! Sal definitief aanbeveel!"

Dinokeng, Gauteng

Beka Idube

"Gaan besoek gerus Mystic Monkeys and Feathered Creatures Zoo. Dit is 'n wonderlike, skoon en netjiese privaat dieretuin met omtrent alle moontlike ape, voëls en wilde katte daar te sien."

Southdale, Gauteng

Gold Reef Place Guest House

"Vir buitelandse toeriste sal dit 'n opwindende ondervinding wees."

Dinokeng, Gauteng

Kwalata Game Lodge

"Wildritte was lekker! Area was skoon en netjies. Diere volop."

Muckleneuk, Gauteng

186Ridge

"Muckleneuk is sentraal geleë met 'n Spar net oor die bult en die Brooklyn-inkopiesentrum net 'n paar km weg."

Pretoria-Oos, Gauteng

Willows Guest House

"Die gastehuis was geleë in 'n baie mooi omgewing. Miskien te verwyderd van die middestad vir sommige persone wat reis vir saketransaksies, maar ek het dit verkies dat ek saans stilte en rustigheid kon ervaar en kon slaap in 'n omgewing sonder hoorbare stadsgeraas."

Zwartkop, Gauteng

Das Kleine Wunder B&B

"Vir ons was dit goed geleë en as plattelanders was daar nie te veel geraas van die padverkeer nie."

Wilgeheuwel, Gauteng

Milly's Touch Studios

"Nie regtig 'n toeriste bestemming nie, ons bly in sulke areas as ons vir die familie kuier."

Dinokeng, Gauteng

Destiny Lodge - Cullinan

"Interesting area - lots of history and obviously the underground tour of the Cullinan mine is a unique tourist attraction, as are all their little restaurants and gift shops leading to the mine entrance."

Dinokeng, Gauteng

Koedoesrus Boskamp

"Baie mooi, maar ek verstaan nie hoekom dit so baie kos om op jou eie deur die park te ry nie. Die park asem werklik heerlike wildtuin atmosfeer in. "

Irene, Gauteng

Irene B&B

"Beveel aan."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Ons 2de besoek aan Dinokeng. Uitstekende reservaat. "

Heidelberg, Gauteng

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre

"Ek het daar grootgeword en ken die omgewing baie goed. Dit is net vir my hartseer dat die ou plekke soos die kloof self so toe is dat jy nie meer toegang tot dit het nie. Die landmerk van Heidelberg, die stadsaal met sy aardbol, is so toe dat jy nie daar kan ingaan nie en daar is nie meer water in die dammetjie om die aardbol nie. Die weermagbasis het so agteruit gegaan en dit was die trots van Heidelberg."

Melville, Gauteng

Saffron Guesthouse

"I love the street where we stayed. All the small restaurants and shops surely gives you a holiday feeling."

Wes-Rand, Gauteng

Kloofzicht Lodge & Spa

" Many interesting places to visit."

Heidelberg, Gauteng

Picanha Guesthouse

"Pragtige dorp met mooi plekke en omgewing!"

Gauteng

Pheasant Hill B&B

"Ons vrystaters kan maar net nie vrede maak met die verkeer nie!"

Dinokeng, Gauteng

Halfway There Game Lodge

"Alhoewel ons nie veel diere gesien het nie, is Dinokeng werklik 'n lushof as toeristebestemming."

Waverley, Gauteng

Waverleysrest

"Pragtige, rustige deel van Pretoria - mal daaroor!"

Sandton, Gauteng

Festina Lente

"Die Mall kan gerus inligtingsborde opsit - watter winkels daar is en waar. "

Dinokeng, Gauteng

KwaThabisile Game Lodge

"Mongena Lodge was heerlik."

Wilgeheuwel, Gauteng

Milly's Touch Studios

"Ons moes naby die hospitaal wees, en die verblyf was ideaal. Dit is egter vir my moeilik om dit as 'n toeristebestemming te gradeer, omdat ons dit nie in daardie hoedanigheid besoek het nie."

Paulshof, Gauteng

No 5 on Franschoek

"Paulshof is 'n veilige omgewing met sekuriteitsbeheer."

Rietfontein, Gauteng

Aan Die Voet Van Die Magalies

"Stayed here because they are close to family."

Dinokeng, Gauteng

Maroela Treetop Lodge

"Dinokeng is baie belowend. Sal dit baie graag weer wil besoek, maar dan sonder die gejuig en gejubel van ander gaste wat duidelik nie 'n bosveldervaring soek nie. Die self drive-kaart kort 'n opgradering - heelwat van die punte is nêrens op die kaart te siene nie. Mystic Monkeys 'n belewenis! Heerlik geëet by Ngata Lodge. "

DalPark, Gauteng

Karibu Guest House - Johannesburg

"Baie veilig, binne 'n kompleks."

Blad
Blad 94 - Wys 2791 tot 2820
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang