Geverifieerde Resensie
Great Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2673 resensies.
"Spur se diens is swak, vat lank en die bediener check nie altyd of die kliënte OK is nie. Manager vol verskonings, het toe by die skaaprestaurant geëet en dit was die beste kos ooit."
"4 Sheep Restuarant & Deli is 'n moet as jy Beaufort-Wes besoek. Heerlike kos en vriendelike diens."
"This area is improving which is nice to see we have seen the difference in the last 3 years or travelling up and down to Johannesburg."
"Die dorpie was indrukwekkend en baie skoon. Daar is oorgenoeg om te sien en beleef vir 2 tot 3 dae en/of ideal vir net 'n blaaskans. Die dorp is ryk aan geskiedenis en ooglopend trots daarop. Restaurante/kroeë se besigheidsure is beperk maar die dorp se hotel is 'n baie goeie alternatief."
"Unfortunately we only had an overnight stay and weren't able to sight-see too much. Excellent Museum and Art Gallery. Will definitely go back for a longer stay to enjoy more sights."
"Ons sal in die toekoms eerder deur die dorp ry en op 'n plaasbestemming gaan slaap. Dit is maar net 'n besige, plattelandse dorp."
"Die oulikste dorpie wat ek in 'n lang tyd besoek het. Ek sal môre daarheen verhuis as ek die geleentheid kry. Daar is meer as genoeg vir besoekers om te doen. 'n Besoek aan Gay’s Guernsey Dairy en 'n ete by Karoo Kombuis moet op almal se lysie wees."
"Nie 'n toeristebestemming nie tensy jy op 'n plaas of natuurreseaat buite die dorp tuisgaan/besoek. Die dorp self nie goed nie en verwaarloos. Ry net deur."
"Pragtige dorp wat omgee vir die gemeenskap. Heerlike kos, olywe, kaas en wyn. Kan die Ghost Walk saam met Ailsa en 'n besoek aan die museum aanbeveel."