Geverifieerde Resensie

Great Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2673 resensies.

Merweville, Groot-Karoo

Oasis Cottage

"Dis 'n oulike dorpie met vriendelike mense. Dis beslis die moeite werd vir 'n oornagstop en as jy op soek is na rustigheid."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Dagbreek

"Baie interessante plekkie. Die lekkerste skaaptjoppies gekry. Gaan weer daar skaap koop op pad terug Polokwane toe."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Slow service in town at food franchises and local restaurants. Not much to see and do. Service at the Engen garage was excellent."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Olive Grove Guest Farm

"Een van die beste Karoodorpies om in te stop."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

La Paix Guesthouse

"Always a wonderful place to stay over."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Kia Ora Guest House

"We are not fond of Beaufort West, but will stay over at Kia-Ora Guesthouse when we are in the vicinity again."

Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca

"Lieflike atmosfeer en mense. Boonop heerlik gereën."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

X Ventures

"It's the perfect stop to get to Cape Town."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Kia Ora Guest House

"Dorpie het baie agteruitgang beleef. Mens kan nie eens die kraanwater drink nie. Die Spur was ook baie teleurstellend, sou nie dit aanbeveel vir 'n plek met die gesin nie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Spur op die dorp se kos was lekker."

Prins Albert, Groot-Karoo

4 on Meiring

"Ons geniet altyd ons verblyf in Prins Albert - pragtige dorpie! Hou dit asseblief net so."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Meyerspoort

"Oor die algemeen is die mense in die Wes-Kaap vreeslike vriendelike en aangename mense. Dorpie is mooi en redelik skoon."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Biffie's Cottages

"Awesome, pragtige dorpie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Sleep @ 74

"Die dorpie is mooi en skoon. Dit was 'n aangename plek."

Prins Albert, Groot-Karoo

Onse Rus Guest House

"Vir seker aan te bevole."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Peach House

"Was op pad na Wes-Kaap en het net oornag."

Prins Albert, Groot-Karoo

De Bergkant

"Pragtige klein dorpie met 'n rustige gevoel en kom netjieser voor as ander plekke in die omgewing. Restaurante bied goeie kos teen billike pryse vir die porsie grootte ontvang. Bietjie uit jou pad maar uniek genoeg om weer moeite te doen om hier verby te kom in die toekoms."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Kia Ora Guest House

"I always pass through en route to Cape Town. One day it would be good to stop and explore. Beautiful buildings!"

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Rus-i-Biki

"Rustige klein dorpie."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Herehuis

"Best to stay over on the way to Cape Town."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

La Paix Guesthouse

"'n Goeie plek om te oornag tussen PTA en Kaapstad. Dis meer as halfpad, net wanneer die lyf begin agterkom hy's moeg."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Kussinkie

"Lastige bedelaars waar 'n mens parkeer is frustrerend. Agteruitgang van die geboue is 'n hartseer sakie. Die petrol-joggie by Caltex was baie vriendelik."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

@ Mango's

"Geen werklike kontrei uniekhede soos bv. Graaff Reinett en Colesberg nie."

Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie mooi en vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Bakgat Blyplek

"Die restaurante kan dalk bietjie later oop bly."

Laingsburg, Groot-Karoo

Golf View Guest House

"'n Pragtige dorpie wat gerus besoek kan word."

Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Die Nessie

"Stop-over over en-route to Cape Town was perfect to rest."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang